🛸 Hoofstuk 12 🛸 Flashcards

1
Q

waaroor is crystal se pa baie opgewonde

A

hy en kevin het vir ginger ‘n roetine uitgewerk. sy wou ‘n jaar niks doen nie. dis asof sy alles onthou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

wat was die groot aankondiging wat hy wou maak

A

ginger gaan binnekort vertonings kan hou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

waarom gaan ginger eers net vir ‘n paar mense ‘n vertoning lewer

A

sodat sy meer selfvertroue kan kry

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

hoe laat maak aqua world op ‘n saterdag toe

A

drie-uur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

waarom moet crystal vir sanri nooi om saterdag na toemaaktyd aqua world toe te kom

A

ginger gaan ‘n vertoning vir ‘n klein gehoortjie hou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

wat het crystal by haar

A

haar sketsboek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

wat het sanri by haar

A

haar kamera

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

wat het crystal se ma

A

haar glimlag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

wat het bianca

A

sy het baie grimering aan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

wat het oom desmond by hom

A

‘n notaboek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly