🥵 Hoofstuk 10 🥵 Flashcards

1
Q

noem twee vrouens wat op kevin verlief is

A

ginger en bianca

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

dink jy ginger is bereid om die bal vir iemand anders behalwe kevin te gooi

A

ja, sy het die bal vir crystal gegooi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

vir watter sokkerspan, se kevin, gaan ginger nog speel

A

banyana banyana, die vrouesokkerspan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

waarvan het crystal gepraat

A

die graffiti wat kevin in die akwarium geverf het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

hoe het kevin se gesiguitsdrukking verander toe crystal hom die vraag vra

A

sy oe het donker geword

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

waarom se hy het hy dit gedoen

A

dit het soos ‘n goeie idee op daardie stadium gelyk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

wat het crystal vir kevin ten opsigte van wat sy pa hom en sy broer geleer het, gevra

A

of hy hulle nie geleer het om anders se eiendom te respekteer nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

wat gebeur met kevin se gesig wanneer hy kwaad word

A

sy gesig word rooi en hy word bleek om sy mond

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly