Afdeling 12 - Buitelandse Valuta Flashcards Preview

Toerisme > Afdeling 12 - Buitelandse Valuta > Flashcards

Flashcards in Afdeling 12 - Buitelandse Valuta Deck (16):
1

Wat is bbp

Bruto buitelandse produkte
-aanwyser vd gesondheid v land se ekonomie
-verteenwoordig totale waarde v al die goedere en dienste wat oor spesifieke tydperk geproduseer is

2

Inkomste benadering

Bereken deur op te tel wat almal verdien

3

Uitgawebenadering

Meer alg benadering en bereken bbp deur op te tel wat almal bestee

4

Voordele van bbp vir SA

-omdat bbp ekonomies produksie en groei verteenwoordig, het dit n groot impak
-n goeie ekonomie betek hoer winste vir bs wat aandele genoteer. Belegger bele weet
-n swak ekonomie beteken laer wins vir bs wat aandele behou. Beleggers kan aandele in bs verkoop en aandeel pryse verlaag

5

Wat is direkte bydrea

Salarisse wat versien word en geld deur toerismesektor genereer word

6

Wat is indirekte bydrea

Salarisse wat verdien word en geld agv toerisme deur ander sektor

7

Wat geberu wanner Rand SWAK is

-buitelanders kry meer waarde vir geld
-meer uitvoer
-duurder brandstof
-plaaslik is duurde

8

Wat gebeur wanner Rand STERK is

-buitelanders betaal meer
-goekoper brandstof
-duurder uitvoere
-plaaslike toer neem af

9

Wat is koopkrag

Die hoeveelheid geldeenheid wat jy met jou rand kan koop

10

Foreign to rand

Multiply

11

Rand to foreign

Divide

12

Bankverkoopkoers BVK

Bank VERKOOP teen BVK aan toeris

13

Bankaankoopkoer BAK

Bank KOOP teen bak vanaf toeris

14

Ontwikkelde lande

Sterker geldeenheid
VSA
VK
KANADA

15

Ontwikkelinde land

Swakker geldeenheid
ZIM
ARGENTINIE

16

Faktore wat skommeling veroorsaak

Nywerheidsonrus
Beleggersvertoue
Bbp
Sterk ander geldeenhede
Streekprobleme
Swak finansies
Inflasue