Afrikaans CNS Flashcards
(35 cards)
Parts of the CNS
Die sentrale senuweestelsel is van die brein en rugmurg gemaak.
Basic function of CNS
Die sentrale senuweestelsel beheer en koordineer die ligaam se verskeie (different) stelsels.
Common causes (algemene oorsake) of CNS dysfunction.
Probleme van die SSS gebeur as gevolg van Probleme met bloedsomloop Besering Infeksie Kanker Gifstowwe Hormone
A few illnesses of the CNS
Daar is baie siktes van die sentrale senuweestelsel Beroerte Meningitis Demensie Epilepsie Kopbeseering Parkinson's siekte Kanker
What health professionals are involved in CNS treatment.
Daar is baie mense wat betrokke in die behandeling van SSS toestande.
Doktors, verpleegsters, fisioterapuut, psigiater, arbeitsterapuut, neurolooge and spraakterapuute.
What is a stroke
Die brein nodig bloed om te werk. ‘n beroerte gebeur waneer daar is te min bloed in ‘n deel van die brein.
There are two types of strokes
Daar is twee tipe beroertes
Describe the two types of strokes…
Een tipe beroerte gebeur waneer daar ‘n verstopping in een van die brein se bloedvate is.
Die tweede tipe beroerte vind plaas waneer een van die are in die brein bars en bloeding op ‘n deel van die brein veroorsaak.
Toe to finger test
Lig u voet om aan my vinger te raak
Finger nose test
Plaas u regtevinger op u neus en raak dan aan my vinger. Doen dit weer en weer.
Heel knee test
Plaas u linkerhak op u regte knie en gly dit af na u regterenkel.
I’m going to examine your power
Ek sal u krag ondersoek
I’m going to offer resistance. Work against me.
Ek gaan weerstand bied. Werk teen my
Bend your arm and them make it straight
Buig u arm. Maak dit reguit.
Take my fingers and pull them tightly together.
Neem my vingers en druk hulle styf saam
Bend your wrist up and down.
Buig u gewrig af en op.
Bend your arms at your elbow and place your hands on your side. I’m going to pull your arms up and then down again. You must give resistance.
Buig u arms by die elmboog en plaas u hande op u sye. Ek gaan Dan u arms op druk en Dan weer af druk en u moet weerstand beid.
Relax. Don’t work against me.
Ontspan. Moenie teen my werk nie.
Please give me your hand/ arm
Gee vir my asseblief u hand / arm.
Can you see this
Kan u dit sien, mevrou
Follow my finger with your eye. Don’t move your head.
Volg my vinger met u oe. Moenie u kop beweeg nie.
Does this feel the same as this
Voel dit die selfde soos dit.
I’m going to place my hand under your chin and my thumb on your chin.
Ek gaan my hand onder u ken plaas en my duim op u ken
Open your mouth. Close your mouth
Maak u mond oop. Maak u mond toe.