Almal Verstaan LW - H1: Mikro Organismes Flashcards
(37 cards)
Wat is ‘n bateriofaag?
‘n virus wat net bakteriee aanval
Wat is ‘n sindroom?
‘n Groep gesondhieds probleme wat saam ‘n siekte vorm
Wat is ‘n retrovirus?
‘n voorbeeld van ‘n virus wat ‘n interne kern RNS bevat.
Waarvoor staan nm in terme van meet?
nanometer. 1 nm is een bilionste van ‘n meter.
wat beteken aselluler?
Dit bestaan nie uit selle nie.
Is viruses multiseluler of aselluler?
aselluler.
Wat se metaboliese reaksies van lewene organismes voer viruse uit?
Niks. Virusse voer nie metaboliese reaksies van lewene organismes uit nie.
Kan virusse voortplant?
Nee, tensy hulle ‘n gasheersel binnedring.
Virusse is _____________ op plante, diere, protiste, en bakteriee en word ook beskou as___________.
parasities. patogene
Wat is ‘n patogeen?
‘n organisme wat siekte veroorsaak.
Wat is pili?
Haaragtige strukture wat om bekteriee voorkom.
Wat bevat ‘n tipiese struktuur van bakterie?
Sitoplasme, DNS (nukleoide) selmembraan, selwand, slymkapsule, flagellum, en ribosome.
Bakteriee word as wat geklassifiseer?
Bakteriee is eensellige organismes wat as prokariote geklassifiseer word. Dit beteken dat hulle nie membraandgebonde organelle soos ‘n selkern, chloroplaste, of ‘n mitochondria bevat nie.
Waar vind jy die DNS van bakteriee?
Hulle DNS (Nukleoide) dryf vrylik in die sitoplasma.
Omskryf die selwand van bakteriee.
Die selwand (middel laag) is uitgevoer met ‘n selmembraan (interne laag) en dikwels deur ‘n slymkapsule bedek (buitenste laag) om te verhoed dat dit uitdroog.
As wat dien baktrieese slymkapsule teen fagosiete(witbloedselle)?
Die slymkapsule dien ook as ‘n versperings meganisme teen fagosiete.
Waar sal jy die ribosome van bakteriee vin?
In die sitoplasma
Wat is die sweepagtige aanhangsels wat bakteriee soms het?
Flagella, en word vir voortbewegin gebruik.
Waarvoor word die hol haaragtige strukture pili gebruik?
Om aan ander selle te heg.
Aan water koningkryk behoort bakteriee?
Monera.
Noem drie vorme wat bakteriee volgens geklasifiseer kan word.
Kokkus - sfeervormig. Basille - staafvorming. Spirillus - spiraalvormig
Noem 2 maniere waarop bakteriee geklassifiseer kan word.
Hulle vorm en die manier waarop hulle energie verkry
Noem 3 maniere waarop bakteriee hulle energie verkry.
Fotosintese bakteriee kry hulle energie van die son
Chemosintetiese bakteriee kry hul energie van anorgansiese chemikaliee.
Heterotrofiese bakteriee kry hul energie deur op organiese materiaal te voed.
Wat is binere deling?
Wat bakteriee gebruik om asseksueel voort te plant.