Via Afrika LW - H3: Seldeling Flashcards

1
Q

Selle verdeel deurlopend as ’n manier om __ en _________ selle te vervang. ____________ verseker dat lewende organismes groei en leef.

A

ou. sterwende. vervang. Seldeling.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Seldeling beheer __________ en die __________ tussen die oppervlakte en volume.

A

selgrootte. verhouding.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat se twee dele het ‘n selsiklus?

A

Interfase en mitose.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is interfase en wat gebeur tydens interfase?

A

Deel van die “selgroei” prosess en berei voor om te verdeel (mitose om plaas te vind). Tydens interfase voer die sel sy funksies uit en word die sel groter.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is mitose?

A

Mitose is die proses waardeur ‘n sel sy chromosome repliseer en dit dan skei, wat twee identiese kerne produseer ter voorbereiding vir seldeling.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Omskryf die selsiklus?

A

Dit is die volgorde van fases wat ‘n sel deur gaan tussen een seldeling na die volgende.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat gebeur in die kern tydens mitose?

A

In die kern word die DNA gerepliseer om twee stelle te lewer en kan as chromosome
gesien word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waaruit bestaan ‘n chromosome?

A

Chromosome bestaan uit twee chromatiede (stelle oorerflike materiaal) wat deur ’n sentromeer (twee sentriole) verbind is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Die verhouding tussen ’n ___________ se volume en oppervlakte vir die uitruil van ___________ en afvalstowwe word deur die _________ beheer.

A

sel. voedingstowwe. kern

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Verduidelik waarom die verhouding van selvolume (sitoplasma) tot oppervlakte (selmembraan) belangrik is vir ‘n sel.

A

Sodat voedingstowwe vinnig in ‘n sel in diffundeer en die afvalstowwe vinnig uit die sel diffundeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is kariokinese?

A

Verdeling van die kern.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Sitokinese

A

Verdeling van sitoplasma

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die drie doelwitte van mitose?

A

Groei, herstel, en voortplanting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat gebeur tydens profase van mitose in dierselle?

A
  • n Sentrosoom bestaan uit twee afsonderlike sentriole.
  • Sentrosome beweeg na teenoorgestelde kante van die sel (pool).
  • Vesels vorm tussen die sentrosome om ’n spoel te vorm.
  • Elke chromosoom is sigbaar as twee chromatiede wat deur ’n sentromeer verbind word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat gebeur tydens metafase van mitose in dierselle?

A
  • Die kernmembraan disintegreer heeltemal.
  • Chromosome versamel by die sel-ewenaar.
  • Elke chromosoom word by sy sentromeer aan ’n afsonderlike spoelvesel vasgeheg en begin om na die spoel/sel se ewenaar te beweeg.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat gebeur tydens anafase van mitose in dierselle?

A
  • Elke chromosoom verdeel in sy susterchromatiede omdat die spoelvesels elk na ’n afsonderlike spoelpool getrek word.
  • Elke chromatied (wat nou ’n dogterchromosoom genoem word) word na teenoorgestelde kante (pole) van die sel getrek.
17
Q

Watg gebeur tydens Telofase van mitose in dierselle?

A
  • Sitokinese begin deurdat die selmembraan by die sel-ewenaar begin vernou.
  • ’n Kernmembraan en nukleolus vorm in elke dogtersel.
  • Elke dogtersel het dieselfde getal chromosome as die ouersel.
18
Q

Wat is die twee belangrike verskille tussen dierselle en plantselle as dit kom by die proses van mitose?

A

1) By dierselle vorm die spoel tussen die pare sentriole. By plantselle is sentriole afwesig, maar ’n spoel word nog steeds gevorm.

2) By dierselle trek die selmembraan saam (knyp af) om twee dogterselle te vorm. By plantselle vorm ’n selplaat by die ewenaar van die sel tussen die twee stelle
chromatiede en ontwikkel tot ’n selwand.

19
Q

Wat gebeur tydens interfase in plantselle.

A

DNA in chromatiennetwerk dupliseer.
DNA verdik tot chromosome.

20
Q

Wat gebeur tydens profase in plantselle.

A

Spoelvesels vorm tussen die pole van die sel sonder die gebruik van sentrosome.

21
Q

Omskryf metafase in plantselle.

A
  • Die kernmembraan disintegreer heeltemal.
  • Chromosome versamel by die sel-ewenaar.
  • ’n Sentrosoom verbind twee chromatiede om ’n chromosoom te vorm.
  • Elke chromatied van ’n chromosoom heg aan ’n spoelvesel by die sentromeer vas.
22
Q

Omskryf anafase in plantselle.

A
  • Die sentromeer verdeel.
  • Elke chromosoom verdeel in sy susterchromatiede deur die werking van spoelvesels wat mekaar na die spoelpool trek.
  • Elke chromatied (wat nou ’n dogterchromosoom genoem word) word na teenoorgestelde kante (pole) van die sel getrek
23
Q

Wat is ‘n kanker?

A

Kanker is onbeheerde seldeling en groei (mitose), wat veroorsaak dat ’n tumor(gewas) ontwikkel.

24
Q

wat is goedaardige tumors?

A

Goedaardige tumors is kankeragtige selle wat by die oorspronklike plek aangetref word en wat nie deur die liggaam beweeg nie.

25
Q

Waat is kwaadaardige tumors?

A

Kwaadaardige tumors verlaat die oorspronklike plek en beweeg deur die liggaam en dring ander organe en weefsels in.

26
Q

Wat se tipe kanker is karsinome?

A

Vel/epiteel kanker

27
Q

Wat se tipe kanker is sarkome?

A

Sarkome is seldsame kankers wat in die bene en sagte weefsels ontwikkel, insluitend vet, spiere, bloedvate, senuwees, diep velweefsels en veselagtige weefsels.

28
Q

Wat se tipe kanker is leukemie?

A

Leukemie is kanker van die liggaam se bloedvormende weefsels, insluitend die beenmurg en die limfatiese stelsel.

29
Q

Kanker word deur verskillende faktore, wat _______ genoem word, veroorsaak.

A

karsinogene.

30
Q

Noem 7 tipes karsinogene.

A
  • oorgeërfde vatbaarheid
  • straling (son, X-strale, radioaktiwiteit)
  • rook
  • hormoonwanbalanse
  • verwerkte voedsel
  • besoedelende stowwe en plaagdoders
  • virusse
31
Q

Wat is goedaardige tumors?

A

Selle wat op een plek in die liggaam bly en versprei.

32
Q

Wat is kwaadaardige tumor?

A

Kankeragtige selle wat die plek van oorspringe verlaat en ander organe en weefsels aantas in ‘n proses genaamd metastase.

33
Q

Wat is chirurgie?

A

Om iets uit te sny met ‘n skalpel of laser.

34
Q

Wat is chemoterapie en sy newe-effek?

A

‘n chemiese verbinding van kankerselle dood maak of voorkom dat hulle DNA nuwe selle maak; word deur inspuiting of pille toegedien; het dikwels newe-effekte soos naarheid en braking.

35
Q

Wat is Radioterapie en su newe-effek op die liggaam?

A

kan masjiene, bestraling, inspuitings of verbindings en kapsules
gebruik; het dikwels brndplekke, naarheid, en braking.

36
Q

Waarna verwys tradisionele tegnologie in verband met kanker voorkoming?

A

Traditionele medisyne en kruie, gebed, positiewe denktegnieke ens.

37
Q

Wat is die hoof verskille tussen plant en dierselle tydens mitose?

A

Planselle het geen sentriole nie en ‘n selplaat vorm tussen selle. Dierselle het sentriole en selle trek saam om twee selle te vorm.