Via Afrika LW - H4: Weefsels Flashcards

1
Q

Waaruit be bestaan weefsels?

A

Weefsels bestaan uit identiese selle wat ’n gemeenskaplike funksie deel, of uit verskillende selle wat gesamentlik ’n gemeenskaplike gespesialiseerde funksie deel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watse twee tipe weefsels bestaan plante uit?

A

Meristematiese en permanente weefsels

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is meristematiese weefsels?

A

Weefsels wat nuwe selle vir groei maak - selle wat kan deel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is permanente weefsels?

A

Volwasse weefsels wat nie kan deel of groei nie. Hulle ontwikkel spesiale strukture vir spesifieke funksies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Apikale meristeme is ‘n weefsel wat ‘n plant vanaf sy _________________ laat ___________ groei.

A

Punte. Langer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Laterale meristeme is weefsels wat ‘n plant ____________ laat groei

A

Dikker / wyer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is kenmerke/struktuur van ‘n meristematiese weefsel in plante?

A
  • Dunwandige, onvolwasse selle wat dikwels verdeel.
  • Selle dig gepak in lae of rye.
  • Geen intersellulere ruimtes nie.
  • Enkele groot kern.
  • Digte sitoplasma
  • Klein of geen vakuool nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die funksies van ‘n meristematiese weefsel in plante?

A
  • Maak nuwe selle om te groei.
  • ‘n Paar nuwe selle bly meristamaties en sommige selle differensieer en word permanente selle.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

In watter drie groepe kan permanente weefsels verdeel word in plante?

A

dermale, vaat, en grondweefsels

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die dermale weefsel?

A

Weefsel wat die plant bedek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die vaatweefsel?

A

Weefsel wat water en voedingstowwe binne die plant vervoer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is grondweefsels?

A

Weefsels wat die ruimtes tussen die epidermale en vaskulere weefsels vul.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is lignien?

A

‘n niedeurlatende stof.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is kenmerke/struktuur van ‘n epidermale weefsel?

A
  • Enkele laag dig gepakte selle met dun wande
  • Dele in die lug met ‘n wasagtige laag bedek.
  • ‘n kutikel wat die plent beskerm en verhoed dat te veel water verloor word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is die funksies van ‘n epidermale weefsel?

A
  • Vorm ‘n vel om die plant te bedek en beskerm.
  • Water te absorbeer en beheer beweging van water in en uit die plant.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Grondweefsels sluit in;

A

Parenchiem, chlorenchiem, kollenchiem, sklerenchiem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Wat is die struktuur/kenmerke van parenchiemweefsel?

A

Dunwandige selle met talle sye, groot vakuole, geen of min intersellulere ruimtes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Wat is die funksies van parenchiemweefsel?

A

Stoor voedsel en water, laat gasse water en stowwe toe om regeur die plant te beweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Wat is die kenmerke/struktuur van chlorenchiemweefsel?

A

Chloroplaste en intersellulere ruimte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Wat is die funksies van chlorenchiemweefsel?

A
  • Fotosinteer.
  • Vorm Mesofil.
  • Stoor stysel.
  • Laat gasse, water, en stowwe toe om tussen selle te beweeg.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Wat is die struktuur/kenmerke van kollenchiemweefsels?

A
  • intersellulere verdikking
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Wat is die funksies van kollenchiemweefsels?

A

versterking

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Wat is die struktuur/kenmerke van sklerenchiemweefsels?

A
  • Twee soorte sklerenchiem: lang, dun weefself en kort onreelmatige sklereide.
  • Egalige selwand met lignien verdik.
24
Q

Wat is die funksies van sklerenchiem?

A

Verskaf struktuur en ondersteuning.

25
Q

Noem twee tipes vaatweefsels aangetref in plante en omskryf?

A

Xileem en floeem. Vaskulere/vaatweefsels beteken dit is aaragtige buise wat maklik stowwe kan vervoer

26
Q

Wat is die hoof funksie van xileem?

A

vervoer water en mineraalelemente

27
Q

Wat is die hoof funksie van floeem?

A

Vervoer suikers/voedsel

28
Q

Waarom het meristematiese selle groot kerne?

A

Om die DNA te repliseer en bereiding vir seldeling.

29
Q

Wat beteken weefseldifferensiasie?

A

Die verandering van selle vanaf meristematiese na gespesialiseerde selle.

30
Q

Watter eienskap veroorsaak dat xileem vir sterkte en ondersteuning aangepas is?

A

Dik sekondere selwande van lignien en geen intersellulere ruimtes nie.

31
Q

Hoe word sifgate ondersteun en aan die lewe gehou?

A

Deur sitoplasma van begeleidende selle te verbind.

32
Q

Waarom het embrioniese selle groot kerne?

A

Om die DNA te repliseer en berei op seldeling voor

33
Q

Noem die funksies van tendons, ligamente, epiteel, bloed, en senuwee.

A

Tendons - Verbind spiere aan been.

Ligamente - Verbind been aan been.

Epiteel - Dek inwendige en uitwendige oppervlakke uit vir beskerming en afskeiding.

Bloed - Vervoer suurstof, koolstofdioksied, voedingstowwe, en afvalprodukte.

Senuwee - Kommunikeer deur die oordrag van elektroniese impulse.

34
Q

Watter belangrikke eienskap van gestreepte spiere maak dit vir skelet- en hartspiere moontlik om saam te trek?

A

Die saamtrekbare spiervesels.

35
Q

Wat maak kraakbeen en been sterker as areolere of vetbindweefsel?

A

Kollageenvesls en die digte matriks vol kristalle.

36
Q

Wat maak senusele geskik om boodskappe oor te dra?

A

Hul lengte en talle prosesse/uitsteeksels wat uit die selliggaam strek.

37
Q

Wat is immuniteit?

A

Die liggaam se vermoe om teenliggaampies teen infeksie te produseer en om te onthou.

38
Q

Wat is verskeie manier hoe die liggaam immuniteit teen infeksie skep?

A

1) Versperrings teen infeksie - Verhoed dat infeksie die liggaam binnedring.

2) Verdedigingsreaksie - Die liggaam maak inkomende mikrobes dood

3) Natuurlike en verorwe immuniteit - ‘n persoon wat gebore is met teenliggaampies teen ‘n spesefieke infeksies, of dit verwerf deur infeksies wat hule liggaam in hulle leeftyd binnekom en suksesvol bestry word.

39
Q

Hoe maak die liggaam inkomende mikrobes dood?

A

Witbloedselle neem mikrobes deur fagositose op, detoksifiseer gifstowwe, en maak teenliggaampies.

40
Q

Wat is antibiotika van gemaak?

A

Fungi en bakteriee.

41
Q

Antibiotika is nie doeltreffend teen _________ nie

A

virusinfeksies.

42
Q

Watter etiese beginsels moet oorweeg word wanneer entstowwe gemaak word?

A

wreedheid teenoor diere. newe-effekte, eksperimente op mense, wereldsienings, godsdienstige oortuigings.

43
Q

Noem 5 veiligheidsmaatreels vir mense wat antibiotika gebruik.

A

1) Voltooi die kursus
2) Hou medisyne buite bereik van kinders
3) Moenie oordoseer nie.
4) Weerstand teen antibiotika.
5) Allergiee vir antibiokia.

44
Q

Wat is ‘n kloon?

A

‘n groep DNA-fragmente of populasie van selle, weefsels of organismes wat geneties identies is.

45
Q

Wat is reproduktiewe kloning?

A

Om identiese selle, weefsels en organismes te produseer.

46
Q

Wat is molekulere kloning?

A

Om identiese gene en nuttige chemiese verbindings te produseer.

47
Q

Wat in mense en diere word gebruik vir kloning?

A

Stamselle

48
Q

Wat in plante word gebruik vir kloning?

A

meristematiese weefsels

49
Q

Wat is twee hoofgroepe stamselle?

A

Embrioniese en volwasse stamselleW

50
Q

Wat is embrioniese stamselle?

A

Embrioselle wat in alle seltipes kan differensieer.

51
Q

Wat is volwasse stamselle?

A

Weefselstamselle wat ou, beskadigde selle by ‘n volwassene vervang.

52
Q

Verduidelik vegatatiewe voortplanting.

A

Vegetatiewe voortplanting is wanneer ‘n deel van ‘n plant afgesny word om meer plante te produseer.

53
Q

Noem vyf voordele van weefselkultuur bo tradisionele metodes van vegetatiewe voortplanting.

A

1) produksie van presiese kopiee
2) Lewer vinniger volwasse plante.
3) Produsee plante in grooter hoeveelhede.
4) Produseer plante van virusvry is.

54
Q

Verduidelik hoe diere gekloon word.

A

1) ‘n skenkersel word uit die dier wat gekloon word geneem.
2) ‘n Eiersle woord uit ‘n volwasse ooi geneem.
3) Die kern van die eiersel word verwyder en die kern van die skenkersel word in die eiersel geplaas en met behulp van elektriese skok saamgesmelt.
4) Die saamgesmelte selle begin normaalweg verdeel deur middel vn mitose om ‘n embrio te lewer. Die embrio word in die uterus van ‘n pleegmoeder geplaas.
5) Die embrio ontwikkel in ‘n gekloonde lam wat soos die kernskenker lyk.

55
Q

Onderskei tussen reproduktiewe en terapeutiese kloning.

A

Reproduktiewe kloning - kloning wat meer van ‘n gewenste onganisme produseer, bv vegatatiewe voortplanting by plante.

terapeutiese kloning - kloning van weefsels om te help met die behandeling van siektes, versteurings, en toestande, waar die weefsel dit verskaf wat die pasient nodig het om langer te leef.

56
Q
A