Antonieme Flashcards Preview

woordeskat > Antonieme > Flashcards

Flashcards in Antonieme Deck (13):
1

Aankom

Vertrek

2

Aanval

Verdedig

3

Beroemd

Berug

4

Bly

Spyt

5

Dood/dooierig

Lewendig

6

Dronk

Nugter

7

Dwerg

Reus

8

Eg

Vals

9

Ervare

Onervare

10

Gesond

Sieklik/ongesond

11

Gespanne

Ontspanne

12

Goedkeur

Afkeur

13

Onbeskof

Hoflik