Besigtiging Van Die Ruimte Flashcards Preview

Lewenswetenskap > Besigtiging Van Die Ruimte > Flashcards

Flashcards in Besigtiging Van Die Ruimte Deck (12)
Loading flashcards...
1

Wat is ń optiese tekeskoop

Fokus lig om beelde te vorm wat die oog kan sien

2

Brekingsteleskoop

Teleskoop wat lig deur ń groot lens aan die voorpunt versamel en ń klein bleedjie aan die ander punt vorm

3

Wat is ń radioteleskoop

Teleskoop wat radiogolwe gebruik om inligting in te samel

4

Voorbeeld van konstelasie is ...

Suiderkruis
Scorpius

5

Wat is ń suidelike hemelpool

Hemelpool bo die suidelike halfrond

6

Suid afrika is ideal vir die ligging van landgebaseerde teleskope.
Verskeie geskikte plekke in die land:

Het oop lug
Is hoog bo seevlak
Is vry van lig en lugbesoedeling

7

Wat doen teleskope

Ń sterk verkyker of klein teleskoop laat die maan en planete groter lyk en toon ook baie meer sterre as wat die blote oog kan sien

8

Waar voor staan SALT

Suid-Afrikaanse Groot teleskoop

9

Waar is die SALT

Sutherland in die karoo van die noord kaap
Grootste teleskoop van die suidelike halfrond

10

Wat is die SKA

Square Kilometre Array
Hoofsaaklik in suid -afrika maar ook buurlande en australië en nieu -seeland.

11

Wat is die eerste projek van SKA

Die MeerKAT- projek naby carnavon in die Noord-Kaap

12

Wat is konstellasies

Groep of patroon sterre wat vir ons lyk asof dit op ń manier verbind is