Bl. 9 - 11 (notas) Die Voorplantingstelsel Flashcards

(36 cards)

1
Q

Wat is die doel van die voortplantingstelsel?

A

Die produksie van manlike en vroulike gamete (sperm en ovum) wat tydens bevrugting versmelt vir die vorming van ’n sigoot.
Die sigoot groei dan tot ‘n embrio en fetus vir die voortsetting van die spesie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definieer puberteit

A

Puberteit is die stadium in menslike lewensontwikkeling wanneer seksuele organe volwasse word en begin funksioneer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Beskryf wanneer en hoe puberteit begin

A

Die pituïtêre klier stel hormone vry in die bloedstroom wat die testes en ovaria aanleiding gee om testosteroon en estrogeen vry te stel, wat lei tot sekondêre geslagskenmerke soos menstruasie, borsontwikkeling, pubiese hare, gesigshare en ’n verdiepte stem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is estrogeen en testosteroon?

A

Estrogeen is die vroulike geslagshormoon (vanaf die ovaria); testosteroon is die manlike geslagshormoon.(vanaf die testes)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter rol speel die testes?

A

Die testis produseer spermselle en is buite die liggaam in die skrotum(sakagtige struktuur) geleë.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Beskryf die bou van ’n spermsel en die funksie van elk van die dele.

A

’n Spermsel is mikroskopies en bestaan uit:

’n Kop met genetiese materiaal/selkern

’n Nek met mitochondria (energie)

’n Stert wat die spermsel help beweeg

Daar is ook ’n ensiem in die kop wat help om die ovum te penetreer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die funksie van die skrotum?

A

Die skrotum beskerm die testes vanaf buite af en help om temperatuur te reguleer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat doen die spermbuis(vas deferens)?

A

Spermbuis vervoer sperms van die testes tot by die uretra.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat doen die kliere van die testes tot by die uretra/ die prostaatklier en saadsakkie?

A

Kliere produseer ‘n melkerige vloeistof (semen), dis alkalies en (aktiveer spermselle) veroorsaak dat die sperms nie uitdroog nie en kan voortbeweeg.
(Produseer semen waarin spermselle swem)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die funksie van die penis en uretra?

A

Die penis is die manlike voortplantingsorgaan wat sperms oordra deur die uretra uit die liggaam na die vroulike voortplantingstelsel. Die uretra vervoer beide urine en semen, maar nie terselfdertyd nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die funksie van die ovaria?

A

Ovaria produseer eierselle (ovums) en geslagshormone

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die rol van die fallopiusbuis?

A

Die fallopiusbuis vervoer die vrygestelde ovum vanaf die ovarium na die uterus en is ook die plek waar bevrugting plaasvind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Beskryf drie hoofrolle/ van die uterus in voortplanting.

A

Die uterus is ’n spieragtige, dikwandige orgaan met ’n holte waarin ’n embrio of fetus ontwikkel.

Dit is ryklik voorsien van bloedvate,wat die embrio via die naelstring van voeding en suurstof voorsien, en afvalstowwe verwyder.

Die endometrium(uteruswamd) verdik elke 28 dae vir moontlike bevrugting/ inplanting. As bevrugting nie plaasvind nie, word die bloed en slym afgebreek en uitgeskei as menstruasie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die funksie van die vagina?

A

Die vagina ontvang sperms tydens bevrugting en dien as geboortekanaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is bevrugting?

A

Bevrugting is die samesmelting van ’n spermsel en ovum in die fallopiusbuis om ’n sigoot te vorm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Verduidelik hoe die liggaam voorberei vir bevrugting en wat gebeur as dit nie plaasvind nie.

A

Die baarmoederwand (endometrium) ontwikkel ‘n dik laag bloed om die bevrugte eiersel te ontvang. As bevrugting nie plaasvind nie, word die verdikte bloedlaag uitgeskei tydens menstruasie.

17
Q

Wat is ovulasie?

A

een keer per maand wanneer ’n ryp eiersel uit die ovarium vrygestel word.

18
Q

Wat is inplanting en swangerskap?

A

As bevrugting plaasvind, word die sigoot in die endometrium/bloedlaag in die uterus ingeplant. Dit begin swangerskap.

19
Q

Hoe lank duur die ontwikkeling van die fetus in die uterus?

A

Ongeveer 40 weke.

20
Q

Volg die pad van ’n ovum vanaf ovulasie tot geboorte as bevrugting plaasvind.

A

Ovum word vrygestel uit die ovarium.

Beweeg deur fallopiusbuis.

Bevrugting vind plaas in fallopiusbuis, en sigoot vorm.

Sigoot ontwikkel in blastosist, beweeg na uterus.

Inplanting vind plaas.

Fetus ontwikkel vir 40 weke in uterus.

Geboorte volg.

21
Q

Wat is ovulasie?

A

Die vrystelling van een ovum elke 28 dae.

22
Q

Wat gebeur met die uterus/endometrium voor bevrugting?

A

Dit verdik om gereed te wees vir inplanting van ’n embrio.

23
Q

Wat is die rol van die fallopiusbuis?

A

Die fallopiusbuis vervoer die vrygestelde ovum vanaf die ovarium na die uterus en is ook die plek waar bevrugting plaasvind.

24
Q

Wat is kopulasie?

A

Die proses waar tydens die penis in die vagina geplaas word.

25
Wat is ejakulasie?
Die proses waar die penis semen in die vagina vrystel
26
Wat is bevrugting?
Wanneer die spermsel met die ovum versmelt om ’n sigoot te vorm.
27
Wat is die rol van die plasenta?
Die plasenta verbind die fetus deur die naelstring aan die uterus vir voeding, suurstof en verwydering afvalstowwe.
28
Wat gebeur met die sigoot ná bevrugting?
Dit verdeel deur mitose om meer selle te vorm wat kan spesialiseer en diffrensieer tot’n embrio, en dan ’n fetus.
29
Wat is kraam?
Wanneer slymprop uit die serviks verwyder word en die fetus deur die geboortekanaal (serviks en vagina) beweeg.
30
Hoe werk diffusie in die plasenta?
Stowwe beweeg van hoë na lae konsentrasie tussen moeder en fetus. Dit is moontlik omdat die plasenta in noue kontak met die ma is.
31
Noem 4 funksies van die plasenta.
Verskaf voeding en suurstof. Verwyder afvalstowwe en koolstofdioksied. Bevat amniotiese vloeistof vir beweging uitdroging te voorkom.
32
Hoe word groei en ontwikkeling in die uterus moontlik gemaak?
^ Die endometrium wat verdik, bloedvatrykben klierryk gemaak word, sodat die embrio daarin kan implanteer. ^ Die plasenta wat vorm waaruit die naelstring na die fetus groei.
33
Noem 3 gesondheidskwessies wat verband hou met die voortplantingstelsel
Onvrugbaarheid, fetale alkoholsindroom en seksuel oordraagbare siektes
34
Wat is die funksie van die epididimus?
Berg onvolwasse spermselle tydelik totdat dit ryp word.
35
Wat is die "funksie" van die endometrium?
Verdik elke maand voor (28 dae) voor inplanting Word tydens menstruasie uitgewerp.
36
Watis die funksie van die serviks?
Skeivloeistof af om vagina vogtig te hou. Verwyd gedurende geboorte.