Handboek bl. 37-39 Flashcards

(5 cards)

1
Q

Definieer groei as een van die hoofprosesse van die voortplantingstelsel

A

Die onomkeerbare toename in grootte van ‘n organisme. Tydens groei verdeel ‘n organisme se selle dikwels deur mitose

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem en gee die doel van die 2 soorte seldeling:

A

Mitose ~ betrokke by verdeling van normale liggaamselle om presiese kopieë van die selkern van die oorspronklike sel te maak vir die groei en herstel van weefsel.

Meiose ~ Reduksiedeling; hoofsaaklik by die vorming van gamete. Die gevormde gamete na meiose bevat slegs helfte soveel chromosone as by die ouersel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Definieer rypwording(maturasie)

A

Proses wat organismes deurgaan om tot geslagsrypheid te ontwikkel. Hierdie vetandering vind by mense tydens puberteit plaas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem 4 van die algemeenste oorsake van onvrugbaarheid by vrouens

A

Abnormale eiervervoer vanaf die ovariums deur die fallopiusbuise
Hormonale wanbalans
Eierstoksiste
Swak voeding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die algemeenste oorsaak van onvrugbaarheid onder mans?

A

Lae spermtelling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly