Chemie van Lewe Flashcards
(96 cards)
Atoom
kleinste eenheid van lewe
molekule
twee of meer atome wat chemies met mekaar verbind is
element
‘n suiwer stof wat nie uit ander eenvoudiger stowwe opgebou is nie
verbinding
‘n suiwer stof wat uit eenvoudiger stowwe opgebou is
sel
kleinste eenheid van lewe
weefsel
‘n groep eenders gedifferensieerde selle wat ‘n gemeenskaplike funksie verrig
orgaan
‘n groep verskillende weefsels wat saamwerk om ‘n gemeenskaplike funksie te verrig
kondensasiereaksie
water word vrygestel wanneer ‘n binding vorm
polimere
groot molekules wat uit lang kettings van enkel eenhede opgebou is
cholesterol
wit wasagtige stof wat deel uitmaak van selmembrane en hormone
aterosklerose
plaak in die slagare wat veroorsaak dat dit vernou
fosfollipied
‘n lipied waarvan een van die vetsuur molekules met ‘n fosfaatgroep vervang is
Peptiedbinding
die binding wat tussen twee aminosure gevorm word
denatureer
verloor sy vorm en kan nie meer sy funksie verrig nie
katalisators
stowwe wat chemiese reaksies versnel
metaboliese reaksies
chemiese reaksies wat in lewende selle plaasvind
hidrolise
komplekse molekules word afgebreek na eenvoudige molekules deur die toevoeging van water
xeroftalmie
uitdroging van korneas
beri beri
senuweesiekte
skeurbuik
bloeiende tandevleise, wonde genees nie, inwendige bloeding
ragitis
sagte bene, misvormde skelet
ensiem
biologiese katalisator wat ‘n chemiese reaksie versnel deur die aktiveringsenergie te verlaag sonder om self deur die reaksie verander te word
selrespirasie
proses waarin selle energie uit voedingstowwe vrystel deur dit af te breek met behulp van suurstof
sintetiseer
proses waardeur selle komplekse molekules uit eenvoudiger komponente bou