Selle Flashcards
(107 cards)
Mikroskoop
instrument wat gebruik word om voorwerpe wat nie met die blote oog gesien kan word nie waar te neem.
preparaat
reghoekige glasskyfie waarop ‘n voorwerp gemonteer word om dit onder ‘n mikroskoop te ondersoek.
fotomikrograaf
‘n digitale beeld van ‘n voorwerp soos deur ‘n mikroskoop gesien.
prokariotiese sel
sel sonder ‘n selkern
eukariotiese sel
sel met ‘n selkern
differensiasie
grootte, vorm en struktuur verander om bepaalde funksies te verrig
protoplasma
lewende materiaal in selle
selwand
nie lewende deel van ‘n plantsel
organel
‘n membraanbegrendse struktuur wat in die sitoplasma van ‘n sel voorkom en ‘n spesifieke funksie verrig
stippels
klein openinge in die selwand
pektien
‘n oplosbare jellieagtige polisakkaried
lignien
‘n organiese stof wat sellulose vesels in houtagtige weefsels aan mekaar bind om die selwande te verdik en versterk
hidrofillies
trek water aan
differensieel deurlatend
dit laat sekere stowwe toe om die sel binne te dring of te verlaat maar ander nie
diffusie
onwillekeurige beweging van molekules van ‘n vloeistof of a gas, vanaf ‘n gebied met ‘n hoe konsentrasie na ‘n gebied met ‘n lae konsentrasie totdat eweig bereik is.
konsentrasiegradient
verskil tussen die hoe konsentrasie van molekules in een gebied en die lae konsentrasie van dieselfde molekules in ‘n ander gebied
passiewe vervoer
beweging van molekules langs ‘n konsentrasiegradient van ‘n hoe na ‘n lae konsentrasie
osmose
die beweging van watermolekules vanaf ‘n gebied met ‘n hoe waterpotensiaal na ‘n gebied met ‘n lae waterpotensiaal deur ‘n selektief deurlatende membraan totdat ewewig bereik is
waterpotensiaal
die vermoe van ‘n oplossing om water vry te stel
aktiewe vervoer
beweging van molekules teen ‘n konsentrasiegradient van ‘n lae na ‘n hoe konsentrasie
dubbele membraan
buitenste membraan is glad en die binneste membraan besit vingeragtige invouings
kristas
vingeragtige invouings
proteiensintese
proses waartydens 51 of meer aminosure aan mekaar koppel om ‘n proteien te vorm.
sisternums
stapels hol, plat, parallelle membraansakkies