Seldeling: Mitose Flashcards

(43 cards)

1
Q

Mitose

A

die verdeeling van liggaamselle wat lei tot groei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

meiose

A

die seldelingsproses waartydens geslgaselle gevorm word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

chromosome

A

draadvormige struktuure wat in die selkerne van alle selle voorkom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

geen

A

‘n DNA segment van die chromosoom wat ‘n sekere erflike eienskap bepaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

replisering

A

proses waartydens die DNA molekule ‘n identiese replika van homself maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

selsiklus

A

die tydperk waartydens ‘n sel groei, genetiese materiaal repliseer en verdeel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

interfase

A

tydperk tussen twee opeenvolgende seldelings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

kariokinese

A

verdeling van die selkern en chromosome

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

sitokinese

A

verdeling van die sitoplasma, organelle en selmembraan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

karyo

A

kan neut of pit beteken en verwys ook na die kern van ‘n sel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

kineses

A

verwys na beweging

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

metastase

A

wanneer die selle deur die sirkulasie van bloed versprei word, vorm nuwe gewasse in ander dele van die liggaam.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

karsinogeen

A

enige agens wat kanker veroorsaak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

chemoterapie

A

die gebruik van chemiese middels wat snelgroeiende selle teiken en doodmaak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

radioterapie

A

radioaktiewe bestraling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

immunoterapie

A

programmeer die immuunsisteem om siektes te beveg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

watter selle besit die menslike liggaam

A

somatiese (liggaamselle) en geslagselle (eier/spermselle)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

wat gebeer tydens mitose

A

verdeel ‘n moedersel om 2 identiese dogterselle te vorm

19
Q

hoe vertoon chromosome indien ‘n sel nie verdeel nie

A

as die chromatiennetwerk

20
Q

hoe vertoon die chromatiennetwerk as ‘n sel verdeel

A

die chromatiennetwerk verdig en chromosome word sigbaar

21
Q

beskryf die bou van chromosome

A

opgebou uit DNA wat om histone gedraai is, in die lengte van elke chromosoom is daar verskei gene wat elk ‘n erflike eienskap beheer

22
Q

wat moet gebeer voordat ‘n sel verdeel

A

voordat ‘n sel verdeel moet alle genetiese materiaal in die selkern verdubbel

23
Q

waarom is repliseering nodig

A

om te verseker dat albei dogterselle identiese genetiese inligtig aan die moedersel het

24
Q

wat gebeer nadat replisering plaasgevind het

A

‘n gerepliseerde chromosoom word gevorm wat uit 2 identiese chromatiede bestaan

25
waardeur word 2 chromatiede aan mekaar geheg
sentromeer
26
beskryf interfase
die tydperk tussen twee opeenvolgende seldelings, die chromosome is as chromatiennetwerk sigbaar, selgroei en replisering van DNA vind plaas.
27
beskryf die diagram van interfase
selmembraan, kernmembraan, kernliggaampie, chromatiennetwerk, kernplasma, 1 paar sentriole in sentrosoom, sitoplasma
28
wat is die doel van mitose
produseer nuwe selle vir groei, herstel en vervanging van beskadigde weefsels en ongeslagtelike voortplanting
29
beskryf profase
die chromatiennetwerk verdig en chromosome vorm, die chromosome bestaan uit chromatiede, die chromatiede word deur sentromeer verbind, kernmembraan en kernliggaampie verdwyn, sentrosoom verdubbel en sentriole beweeg na teenoorgestelde pole, spoelvesels vorm tussen sentriole om spoel te vorm
30
beskryf die diagram van profase
sentriool by pool, spoelvesel, kernmembraan verdwyn, chromatied, selmembraan, sitoplasna, chromosoom, sentromeer, kernliggaampie verdwyn
31
beskryf metafase
die chromosome beweeg en rangskik hulself op die ewenaar, spoelvesels ontwikkel tussen die sentriole en heg aan sentromere vas om spoel te vorm
32
beskryf die diagram van metafase
selmembraan, spoelvesels, chromosome op ewenaar, sentriool, sitoplasma
33
beskryf anafase
elke chromosoom se sentromeer verdeel in 2, die twee chromatiede skei van mekaar en beweeg na teenoorgestelde pole, die chromatiede word dogterchromosome, sitokinese begin
34
beskryf die diagram van anafase
selmembraan, sentromeer, sitoplasma, dogterchromosoom, sentriool
35
beskryf telofase
ongerepliseerde dogterchromosome rangskik hulself by pole, spoelvesels verdwyn, kernmembraan vorm om elke dogterchromosoom, kernliggaampie vorm, kariokinese is voltooi
36
die sitoplasma verdeel tydens sitokinese, wat vorm by 'n plant en diersel
dierselle vorm 'n insoering en plantselle vorm 'n selplaat
37
beskryf die diagram van telofase
kernliggaampie vorm, kernmembraan vorm, selplaat of insnoering, dogterchromosome
38
beskryf die diagram van 2 identiese dogterselle
selmembraan, kernmembraan, kernliggaampie, chromatiennetwerk
39
belsryf die verskil in plant en dierselle tydens mitose
plantselle: geen sentriool en spoeldrade vorm vanaf pole, sel plaat vorm vanaf binnekant, ligging by meristematiese weefsel aan die punte van wotel en stamme, stam tussen xileen en floeem. dierselle: het sentriool, spoeldrade vorm vanag sentriool, insnoering, selmembraan word geknyp deur sametrekbare ring, gevind in alle weefsel
40
beskryf die proses van kanker
gevolg van onbeheerde seldeling, selle word gevorm wat hul oorpronklike funksie verloor en na herhaalde verdelings vorm 'n gewas of tumor
41
goedaardige gewas
nie kankeragtig, dring nie omringende weefsels binne nie en is in 'n kapsule omsluit
42
kwaadaardige gewas
kankeragtig, dring omringende weefsels binne, versprei tussen selle
43
noem karsinogene
sigaretrook, son, bestraling, erflike faktore, hormonale wanbalanse en chemikaliee soos asbes