Dele Van Blom Flashcards

(10 cards)

1
Q

Wat is die funksie van die helmknop?

A

Vervaardig stuifmeelkorrels, wat die manlike geslagselle bevat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat doen die helmdraad?

A

Ondersteun die helmknop – dit hou die helmknop bo.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die meeldraad?

A

Die manlike voortplantingsorgaan van die blom, bestaande uit die helmknop en helmdraad.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat doen die stempel?

A

Dit is ’n taai oppervlak wat die stuifmeelkorrels opvang.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die styl?

A

’n Lang buis wat die stempel met die vrugbeginsel verbind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die vrugbeginsel?

A

Deel van die blom wat die eier selle vervaardig en ontwikkel in sade.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die stamper?

A

Die vroulike voortplantingsorgaan van die blom, bestaande uit stempel, styl en vrugbeginsel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is kelkblare?

A

Groen blaartjies onder die kroonblare wat die vrugbeginsel beskerm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat doen kroonblare?

A

Het kleurvolle blare om bestuiwers te lok en beskerm die voortplantingsorgane.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Die struktuur van blomplante……..

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly