DNS en RNS Flashcards
(28 cards)
2 Funksies van DNS
- Kontroleer die struktuur en funksionering van die selle en dus die hele organisme
- Dra oorerflikheidseienskappe van ouers na hul nakomelinge
3 tipes DNS:
- Nukleêre DNS (binne nukleus)
- Chloroplastiese DNS
- mtDNS (mitochondriale DNS)
Belangrike DNS vir die opspoor van voorouers
Mitochondriale DNS
Monomere van nukleïensure
nukleotiedes
Bestandele van elke nukleotied
‘n Stikstofbasis Suiker gedeelte - Deoksiribose vs ribose Fosfaat
Bindings tussen stikstofbasisse tussen nukleotiedes
Swak waterstofbindings
Die meeste DNS word hier gevind:
Chromosome - nukleêre DNS
Die puriene:
Adenien en Guanien
Die pirimidiene:
Sitosien en Timien
Die bindings tussen die suikermolekule van een nukleotied en die fosfaat molekule van ‘n ander nukleotied
Suikerfosfaatverbindings
Sitosien paar met:
Guanien (paar met)
Adenien paar met:
Timien (paar met)
Adenien en Timien; Guanien en Sitosien:
Komplementêre basispare
Struktuur van ‘n algemene DNS-molekuul
Dubbele heliks
Nukleïensure wat ‘n bestanddeel van chromosome is
Deoksiribonukleïensuur
Segment van ‘n chromosoom wat elke kenmerk kontroleer:
Geen
Ineengestrengelde netwerk van chromosome wat in die kern voorkom:
Chromatien netwerk
Tipe DNS wat net in kern voorkom
Nukleêre DNS
Boustene wat uit suiker, fosfaat en ‘n stikstofbasis bestaan:
Nukleotiedes
Bindings waardeur basispare in DNS met mekaar verbind
Swak waterstofbindings
Die streek van die nukleotiede waaraan die stikstofbasis heg:
Suiker (ribose of deoksiribose)
Drie gedeeltes wat ‘n sitosien nukleotiede in RNA vorm:
Ribose, Fosfaat en Sitosien
Die struktuur van RNS is soortgelyk aan die van DNS, behalwe dat… (NOEM 5)
RNS:
- enkele string
- nie opgerol nie
- Suiker is Ribose (nie Deoksiribose nie)
- URASIEL, pleks van timien
- Korter kettings
3 tipes RNS
Ribosomale RNS
- ribosome Boodskapper RNS
- kern en ribosome Oordrag RNS
- sitoplasma