Elektromagnetise Golwe/Stralings Flashcards

(27 cards)

1
Q

Verduidelik die aard van EM golwe - Kort weergawe

A

‘n Versnelende lading veroorsaak veranderende elektriese en magneetvelde en verooksaak elektromagnetiese golwe/stralings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verduidelik die aard van EM Golwe - Lang weergawe

A

Versnelende ladings produseer veranderende magneetvelde reghoekig tot die beweeging van die ladings. Die veranderende magneetvelde produseer veranderende elektriese velde, reghoekig tot die magneetvelde. Die elektriesevelde produseer magneetvelde loodreg tot die elektriesevelde.

Die EM-golwe onstaan dus deur ossilerende magneet en elektriese velde wat reghoekig tot mekaar en die voortplantings rigting is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is elektromagnetiese straling (EM-straling)?

A

Dit is ‘n golf van elektriese en magnetiese velde wat deur ruimte beweeg sonder ‘n medium.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe beweeg EM-golwe?

A

Elektromagnetiese golwe beweeg as transversale golwe teen die spoed van lig.
’n Elektriese veld en ’n magnetiese veld ossilleer loodreg op mekaar én op die rigting waarin die golf beweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat beteken dit dat EM-straling ‘n golf- en deeltjie-eienskap het?

A

Dit kan soos ‘n golf beweeg, maar dit kan ook as fotone (klein energiepakketjies) optree.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die elektromagnetiese spektrum?

A

Dit is ‘n reeks van EM-golwe gerangskik volgens frekwensie en golflengte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Rangskik die EM-spektrum van lae na hoë frekwensie.

A

Radiogolwe, Mikrogolwe, Infrarooistrale, Sigbare lig, Ultraviolet, X-strale, Gammastrale.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter tipe EM-straling het die kortste golflengte?

A

Gammastrale.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter tipe EM-straling het die langste golflengte?

A

Radiogolwe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe verskil EM-golwe van meganiese golwe?

A

EM-golwe het nie ‘n medium nodig om te beweeg nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die verband tussen frekwensie en golflengte van EM-golwe?

A

Hoe hoër die frekwensie, hoe korter die golflengte (omgekeerd eweredig).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die energie van ‘n foton se vergelyking?

A

E=hf waar h die Planck-konstante is en f die frekwensie van die golf is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Kan alle EM-golwe deur materie beweeg?

A

Nee, dit hang af van die golflengte en frekwensie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Watter tipe EM-golwe kan maklik deur die atmosfeer beweeg?

A

Radiogolwe en sigbare lig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waarom word X-strale in mediese beelding gebruik?

A

Hulle kan deur sagte weefsel beweeg, maar word deur been geabsorbeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is ‘n algemene gebruik van mikrogolwe?

A

In selfone en mikrogolfoonde.

17
Q

Wat is ‘n gevaar van ultravioletstraling?

A

Dit kan velkanker veroorsaak en DNA beskadig.

18
Q

Wat is ‘n voordeel van gammastrale in medisyne?

A

Hulle word gebruik om kankerselle dood te maak.

19
Q

Wat toon die foto-elektriese effek?

A

Dat lig as deeltjies (fotone) optree deur elektrone uit metale te slaan.

20
Q

Wat is ‘n foton?

A

‘n Energiepakket van lig wat as ‘n deeltjie optree.

21
Q

Wat is die voordele en nadele van radiogolwe?

A

Voordeel: Word gebruik in kommunikasie soos radios, TV en selfone.

Nadele: Kan deur oormatige blootstelling oorverhitting van weefsel veroorsaak.

22
Q

Wat is die voor- en nadele van mikrogolwe

A

Voordele: Word in mikrogolfoonde en selfoonseine gebruik vir vinnige data-oordrag.

Nadele: Kan moontlik skade aan menslike selle veroorsaak as blootstelling baie hoog is.

23
Q

Wat is die voor- en nadele van infrarooistrale?

A

Voordele: Word gebruik in nagvisie-kameras, afstandbeheerders en hittebeelding.

Nadele: Oormatige blootstelling kan brandwonde veroorsaak.

24
Q

Wat is die voor- en nadele van Sigbare lig?

A

Voordeel: Essensieel vir sig en fotosintese in plante.

Nadeel: Te fel lig kan oogskade veroorsaak, soos verblinding of netvlieskade.

25
Wat is die voor- en nadele van ultraviolet straling?
Voordele: Help die liggaam om vitamien D te produseer en word gebruik in sterilisasie. Nadele: Oormatige blootstelling kan velkanker en voortydige veroudering veroorsaak.
26
Watter twee eienskappe het alle EM-golwe in gemeen?
Alle EM-golwe beweeg teen 'n konstante spoed van 3x10E8 m/s in 'n vakuum; golwe benodig geen medium nie; bestaan uit fotone
27
Verduidelik hoe EM golwe voorgeplant word
EM golwe word voortgeplant wanneer 'n elektriese veld in een vlak 'n magnetiese veld produseer wat ossileer in 'n ander vlak loodreg teenoor mekaar.