Elektrostatika Flashcards

(31 cards)

1
Q

Wat is elektrostatika?

A

Die studie van stilstande elektriese ladings en die kragte tussen hulle

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die eehied van lading?

A

Coulomb (C)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat beteken dit dat lading gekwantifiseer is?

A

Lading bestaan in heelgetal veelvoude van die elementêre lading

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat sê die wet van behoud van lading?

A

Lading kan nie geskep of vernietig word nie, net oorgedra word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die eenheid van elektrostatiese krag?

A

Newton (N)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe weet jy of die krag aantrek of afstoot?

A

Ongelyksoortige ladings trek aan, gelyksoortige ladings stoot af.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is ‘n puntlading?

A

‘n Lading wat so klein is dat sy grootte verwaarloosbaar is teenoor afstande.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die eenheid van elektriese veldsterkte?

A

Newton per Coulomb (N/C)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Rigting van elektriese veldlyne?

A

Van positief na negatief.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is ’n uniforme elektriese veld?

A

n Veld waar die veldsterkte konstant is in grootte en rigting.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die verhouding tussen krag en afstand in Coulomb se wet?

A

Krag is omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is superposisie van kragte?

A

Die netto krag op ‘n lading is die vektor som van alle individuele kragte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat gebeur met die krag as die afstand tussen ladings verdubbel?

A

Die krag word vier keer kleiner.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoe werk ladingsoordrag tydens wrywing?

A

Een voorwerp gee elektrone oor aan ‘n ander; hulle word dan teenoorgesteld gelaai.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Omskryf elektrostatiese kragte

A

Die kragte wat deur die gelaaide voorwerpe op mekaar uitgeoefen word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is die drie maniere waarop voorwerpe gelaai word?

A

Wrywing, aanraking, induksie

17
Q

Wat is die tribo-elektriese reeks?

A

n Lys van materiale wat wys watter stowwe geneig is om elektrone te gee of ontvang wanneer hulle teen mekaar gevryf word.

18
Q

Watter materiaal word positief gelaai in die tribo-elektriese reeks?

A

Die een wat elektrone verloor, bv. hare, glas, wol.

19
Q

Watter materiaal word negatief gelaai in die reeks?

A

Die een wat elektrone opneem, bv. plastiek (PVC), Teflon.

20
Q

Wat is ‘n polêre molekule?

A

‘n Molekule waar elektrone ongelyk versprei is, wat ‘n positiewe en negatiewe kant skep (dipool).

21
Q

Wat is die twee voorwaardes vir ‘n molekule om polêr te wees?

A

1) Verskil in elektronegatiwiteit
2) Asimmetriese molekulêre vorm

22
Q

Wat is ‘n voorbeeld van ‘n nie-polêre molekule?

A

CO₂ – al is daar elektronegatiwiteitsverskille, is dit lineêr en simmetries, dus kanselleer die ladings mekaar uit.

23
Q

Wat gebeur as jy ‘n polêre en nie-polêre stof meng?

A

Hulle meng nie goed nie – soos water en olie. “Soort soek soort.”

24
Q

Omskryf induksie

A

Induksie is wanneer ‘n voorwerp lading verkry sonder dat die tweede voorwerp aan die eerste voorwerp raak.

25
Noem enige drie voorbeelde van geleiers
Koper, yster, silwer
26
Noem enige drie voorbeelde van isolators
Glas, porselein, papier, wol
27
Omstryf 'n geleier?
'n Geleier is 'n stof wat elektriese ladings maklik deur hom laat vloei. Geleiers het vry elektrone (ook genoem bewegende ladingsdraers) wat nie stewig aan atome gebind is nie. Wanneer 'n elektriese veld toegepas word, beweeg hierdie elektrone en veroorsaak 'n stroom.
28
Omskryf Isolators
'n Stof wat nie maklik elektriese ladings deur hom laat vloei nie. In isolators is die elektrone steeds gebind aan hul atome en kan hulle nie vrylik beweeg nie. Dit beteken geen elektriese stroom kan maklik vloei nie.
29
Waarom is meeste metale geleiers?
Metale het vry elektrone in ’n "see van elektrone" rondom hul positiewe ione. Hierdie elektrone kan maklik beweeg, wat dit perfek maak vir die geleiding van elektriese stroom.
30
Wat se Coulomb se wet?
Die elektriese krag tussen twee puntladings is direk eweredig aan die produk van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle.
31
Wat word die beginsel genoem waar lading sekere waardes van veelvoude van -1.6 x 10E-19C kan aanneem?
Lading is gekwantifiseerd