Exam Past Paper T2 Flashcards

(27 cards)

1
Q

In watter woonbuurt het Tina haarself volgens die bogenoemde uittreksel bevind

A

Marta-se-Kris

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

“Hy’s stug en draai weg toe sy hom wil druk.” (reël 2)

Waarom was dit te wagte dat Pa At so sou reageer toe Tina hom wou druk? Gee DRIE feite.

A

Pa At het nie met Tina se voornemens saamgestem nie.

Pa At het nie met Stefaans se hulp saamgestem nie.

Pa At het aanvanklik nie van Stefaans se hulp geweet nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

“Hy’s stug en draai weg toe sy hom wil druk.” (reël 2)

… nuwe skoolklere” (reël 1)
Watter ander betekenis het “nuwe skoolklere” in die konteks van die
verhaal verkry?

A

Ander skool

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

“Hy’s stug en draai weg toe sy hom wil druk.” (reël 2)

Hoe het Andries se vordering op die dorpskool daartoe bygedra dat Tina meer vasbeslote was om alreeds vanaf graad 8 by die dorpskool in te skryf?

A

Andries het graad 10 gedruip

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe het die dorpskool die kinders wat nie goed in Afrikaans was nie
probeer akkommodeer? Gee TWEE feite.

A

Hulle kon Engelse handboeke kry.

Hulle kon hulle toetse in Engels aflê

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Tina het op haar eie besluit om haar skoolloopbaan die volgende jaar by die dorpskool voort te sit. Dink jy sy het reg opgetree om dit teen haar ouers se wense te doen? Motiveer jou antwoord.

A

Nee.Tina moes eers met haar ouers gesels het voor hierdie besluit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gee EEN bewys uit die uittreksel dat Tina haarself met die standaard
van die Afrikaans in die Afrikaanse vakperiode onderskat het

A

Tina noem dat die onderwyser groot woorde gebruik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe het Tina haar probleem met die Afrikaanse Wiskundeterme in die
Wiskundeklas oorkom?

A

Tina het gedurende pouses die Engelse terme in Lindiwe se Engelse Wiskundeboek nageslaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter karaktertrek van Tina word in (9.4.2) bewys?

A

inisiatief.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Tina-hulle is sommer hul eerste aand by die koshuis ontgroen

Waarom was die was van haar eie laken veral vir Tina sό erg?

A

Tina het glad nie daarvan gehou om wasgoed te was nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe was die kos by die koshuis vir Tina tog beter as by die huis? Gee
TWEE feite

A

Die kos by die koshuis was meer.

Daar was suiker en melk by die pap.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Juffrou Dale het Tina se kunstalent raakgesien toe Tina ’n (9.6.1) … geteken het. Sy was ook daarvoor verantwoordelik dat Tina haar eie (9.6.2) … het.Meneer Plaatjies het vir Tina gevra om ’n (9.6.3) … vir die skoolkoerant te
skryf.

A

9.6.1 spotprent
9.6.2 sakgeld verdien het
9.6.3 gedig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wie het vir Tina gehelp om haar skoolbenodigdhede te gaan koop?

A

Ant Lya

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Waarom sou dit nodig wees om die klere vir Pa At weg te steek?

A

Pa At is nie gelukkig dat Tina dorpskool toe wil gaan nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Dit was ’n vermorsing van geld om vir Tina ’n netbalrompie te koop.
Sê waarom jy met die stelling saamstem.

A

Tina is nie goed in netbal nie en het later opgegee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Pa At voel dat Tina nie waardeer wat hy vir haar gedoen het nie.
1.2.1 Wat is die verhouding tussen Pa At en Tina?

A

Pa At is haar stiefpa.

17
Q

Watter werk doen Pa At?

A

Pa At is ’n plaasarbeider.

18
Q

Tina het geweet Pa At sou dit nie kon bekostig om haar dorpskool
toe te stuur nie.
Noem EEN ekstra uitgawe wat hy sou hê as sy dorpskool toe moes
gaan.

19
Q

Volgens Pa At is die plaasskool ‘ordentlik’. Noem TWEE redes
waarom Pa At so dink.

A

Hulle kry boeke verniet en ’n gratis busdiens.

20
Q

Hoe belangrik, dink jy, is ’n goeie hoërskoolopleiding? Motivee

A

Dis baie belangrik sodat jy eendag ’n goeie werk kan kry.

21
Q

Die hoofrede waarom Tina nie by die plaasskool wou skoolgaan nie, is
omdat sy graag saam met blankes wou skoolgaan.
Sê waarom hierdie stelling ONWAAR is

A

Sy wou graag in Afrikaans leer.

22
Q

Tina se tweede opsie vir hoërskoolopleiding was dat sy Kaapstad toe sou
gaan. Motiveer.

A

Sy sou by Rosy in die Kaap gaan bly het en deur die pos leer.

23
Q

Ma Lettie en Pa At het uiteenlopende maniere hoe hulle hulle kinders se
optrede dissiplineer

Pa At raak (1.5.1) … wanneer hy kwaad raak, terwyl Ma Lettie sommer vir
Tina met die (1.5.2) … sal goo

A

1.5.1 stil
1.5.2 badwater

24
Q

As jy Pa At of Ma Lettie was, watter strafmaatreëls sal jy toepas as jou
kinders jou kwaad maak?

A

Ek sou met hulle gepraat het.

25
“maar jy moet anders is ...” (Reël 9) Tina het innerlike konflik ervaar as gevolg van haar soeke na identiteit. Noem EEN fisiese karaktertrek wat ‘anders’ aan Tina is, as aan die ander plaaskinders.
Tina het ’n puntneus
26
Pa het ook geïnsinueer dat Tina se ma deur Blankes verwerp was. 1.8.1 Noem EEN rede wat Pa At se stelling waar maak. (1) 1.8.2 Dink jy dis regverdig van Pa At om haar ma se verlede met haar te bespreek? Motiveer.
1.8.1 Tina se ma was swanger van Stefaans; hy wou nie met haar trou nie. 1.8.2 Nee, sy kan dit nie verander nie.
27
Tina het ook die eerste keer met haar engel, Jakob, kennis gemaak, wat later ’n belangrike ondersteuning vir Tina in haar hoërskoolloopbaan geword het. Hoe het Jakob en Tina mekaar vroeër jare geken?
Hulle het kleintyd saamgespeel.