Hoofstuk 1 Flashcards
(22 cards)
Wat is die naam van die plaaskool waar Tina graad 7 voltooi het
Rising Star
Waarheen is Tina op pad
Kaapstad
Op watter tipe vervoer maak sy staat
Sy gaan ryloop
‘n Motor hou stil en ‘n seun klim uit
Wie is die seun
Jakob, die kruppel engel
n Motor hou stil en ‘n seun klim uit
Beskryf hoe die seun deur Tina se oë gesien word
Sy gesig was gebrand. Hy het littekens sy vel was droog. Sy een oog was skeef
Wat sê hy vir Tina
Sy moet gaan by Stefan Marais en vra vir geld
Wat is die naam van Stefaan Marais se plaas
EngelsPlaas
Is die volgende stelling Waar of Onwaar. Sê ook waarom jy so sê.
Ant Lya is Stefaans Marais se ma
Onwaar. Sy is sy huishulp. Oumies is Stefaans Marais se ma
Beskryf Tina se fisiese voorkoms. Noem 5 feite
Kort soos haar ma
‘n Puntneus
Din lippe
Sy is maer
Ligbruin hare
Was Tina gelukkig by die plaasskool, Rising Star? Motiveer ook jou antwoord
Nee. Die Rising Star is ‘n engels skool en nie ‘n Afrikaans skool nie en sy will leer in afrikaans nie engels
Hoe weet die leser dat Tina baie goed vaar op skool
Sy is die top student. Al sy vakke is 80% of meer behalwe L.O
Wat is Tina se seining oor safe sex
Sy dink nie safe sex is veilig nie
Hoekom is dit haar siening
Daar was ‘n meisie in graad 9 wat swanger is en die juffrou is angetroud en het ‘n baba
Hoe weet ons dat Stefaans Marais nogal baie alkohol gebruik
Hy begin al vroeg drink
Hoe weet Tina dat daar wel plekke is waar jy in Afrikaans kan studeer na skool
Sy het dit is die koerant gelees
Verduidelik wat Tina bedoel met: “Sy wat Tina is,is ook ‘n mistyk…”
Sy is ook ‘n fout, want haar ma was jonk en ongetroud toe Tina gebore is
Hoe is Tina en Pa At aan mekaar verwant
Pa At is Tina se grootmaakpa
Tina vra vir Stefaans Marais vir geld
Waarvoor moet hy alles betaal
Skoolgelde,koshuisgeld,boekgelde,toiletware,geld vir klere en sakgeld
Hoekom Wil Tina na die dorpskool toe gaan
Sy wil in Afrikaans leer
Hoekom vra Tina vir Stefaans Marais om vir ant Lya die geld te gee waarmee sy haar skoolbenodighede te koop en nie vir haar ma nie
Want as haar ma die geld kry,sal sy dit op die kleintjies spandeer in plaas daarvaan om Tina se skoolgoed te koop
Waarvoor gee Stefaans Marais nie geld nie
Lekker goed
Weet Tina se ma van haar planne om na die dorpskool te gaan? Motiveer ook waarom jy so sê
Nee, want haar ma sal nie vertsaan nie