Hoofstuk 2 Flashcards

(34 cards)

1
Q

Hoekom is Tina se ma kwaad wanneer Tina wil na die dorpskool gaan

A

Rising Star is verniet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter tipe werk wil Tina nie eendag doen nie

A

Huiswerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter klagte het Ma Lettie oor Tina

A

Tina is lui

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat leer die dorpskool nie vir die kinders nie

A

Naaldwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat het gebeur toe Tina vir haar ma sê dat sy vir Stefaans Marais gevra het om te betaal vir die dorpskool

A

Sy het water op Tina gegooi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die kleintjies se name

A

Klein Attie en Maaghret

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat besef Tina nadat haar ma haar so verskriklik geslaan het

A

Stefaans Marais is haar biologiese pa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoekom lyk Tina anders as die ander bruin kinders

A

Want sy het ‘n wit pa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe oud was Ma Lettie toe sy swanger geraak het met Tina

A

16 jaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Watter leuen het Ma Lettie vir Tina vertel van wie haar biologiese pa was? Noem 3 feite

A

Haar pa is dood
Sy weet nie wie sy familie is nie
Hy was ‘n slaams

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat bedoel Tina met: “Om te weet wie jou pa is, is om te is”?

A

Tina voel sy behoort

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Is die volegende spelling Waar of Onwaar.Sê ook hoekom hy so sê

Tina will ook agter die kunsklas met iemand vry soos die ander kinders

A

Onwaar. Sy wil nie ‘n fout maak nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Ma Lettie wil nie praat oor

A

Jakob

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Watter tipe werk doen Pa At

A

Hy is ‘n plaaswerker

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Pa At gee of ‘n (1) of kry (2) wanneer hy baie kwaad is. Ma Lettie sê dat hy net (3) drink. Hy sorg goed vir hulle met (4) , (5) en (6), maar as sy (7) naby aan die naweek is, dan het hulle net nie (8) wat Ma Lettie in die groot huis verdien en die geld wat deur die (9) inbetaal word.

A

1 - paak slae
2 - stilstuipe
3 - naweke
4 - groente
5 - vleis
6 - meel
7 - betaaldag
8 - geld
9 - prokureur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Verduidelik hoekom ‘n prokureur elke maand vir Ma Lettie geld inbetaal

A

Tina se onderhoud geld

17
Q

Hoe weet ons dat Tina ‘n nagmerrie oor Jakob gehad het? Noem 2 feite

A

Sy het gedroom en was natgesweet

18
Q

Watter verwyt het Ma Lettie teenoor Tina op Oukersaand

A

Alles word altyd vir Tina betaal

19
Q

Hoe het Pa At reageer toe hy hoor dat Tina vir Stefaans Marais gaan vra het om te betaal vir die dorpskool

A

Hy was smoorkwaad

20
Q

Waarom het hy so reageer? Noem twee feite

A

Hy het gesê sy sal maak soos hy sê en hy het haar grootgemaak

21
Q

Hoekom het Ma Lettie vir ant Merlin begin slaan

A

Ant Merlin wou parrafien drink

22
Q

Verduidelik waarom die mense nie van ant Merlin hou nie

A

Sy is altyd dronk en hulle voel skuldig

23
Q

Do coulum A and B on book

24
Q

Wie is Jakob?

A

Jakob is ant Merlin se seun. Hy is die kruppel engel wat na Tina kyk en haar raad gee oor wat om te doen

25
Wat veroorsaak dat Tina “natgesweet” wakker skrik?
Sy het 'n nagmerrie gehad. Dit spriut uit haar skuldgeveoel oor hoe Jakob verbrand het
26
Vertel kortliks waarna Tina verwys met die volgende: “Roer dit!” beveel Jakob. “Ek sal nie! Dissie my werk nie!” “Dan roer ek dit.”
Sy verywys na die roer van die pap. Jakob het háár gevra om die pap te roer,maar sy wou nie. Toe hy die pap roer, het hy 'n epileptise aanval gehad. Hy het met sy gesig in die pap geval en erg verbrand
27
Watter openbare vakansiedag is 16 Desember in Suid-Afrika?
Versoeningsdag
28
Waarna verwys “Peps”?
Pep stores
29
Haal vier opeenvolgende woorde uit die uittreksel aan wat aandui dat die kinders hulle in die winkel gedra het.
"hou hulle in toom"
30
Tina maak haar reg vir haar “regtige groot inkopies”. a) Waar kry Tina die geld vir hierdie inkopies? b) Waarvoor het sy hierdie inkopies nodig?
a) Sy het vir Stefaans gevra vir die geld om dorpskool toe te kan gaan. Hy het onderneem om haar skool en koshuidgeld te betaal, sowel as om geld vir haar ander benodigdhede te gee b) Sy het koshuisklere en 'n skooluniform nodig omdat sy die volgende jaar dorpskool toe gaan
31
Pa At word baie aggressief as hy dronk is. Stem jy saam met hierdie stelling? Gee ’n rede vir jou antwoord deur ’n sin uit die uittreksel aan te haal.
Ek stem nie saam met die stelling nue, want in die teks staan daar. "Gelukkig word hy nie kwaai soos ander mans as hy dronk is nie; hy word net vriendelik en laggerig"
32
Wat is Tina se ma se naam? Kies die korrekte antwoord. A. Lettie B. Lucy C. Lilly D. Lizzie
A
33
Na wie verwys die titel van die roman?
Die title verwys na Jakob, Tina se kruppel engel
34
Het jy van hierdie roman gehou? Verduidelik jou antwoord.
Idk