"GavinGreeff''/GertGrove,sr. Flashcards
(6 cards)
Watter tipe persoon is Gavin?
Gavin Greeff’. is’n tipiese selfsugtige, manlikechauvinis wat vrouens (enander mense) meedoenloos gebruik om sukses te behaal.
Hoe beskou Gert sy tydskrif?
Hy is gewetenloos en beskou sy skindertydskrif Montage as’n mags basis waarvandaan hy mense kan misbruik,manipuleer en beheer.
Waarom is die liefde nie in staat nie?
Hy is nie in staat tot liefde nie, want hy het net homself lief.
Wat doen hy die heeltyd?
Hy is gedurig besig om te oefen om sy liggaam en uiterlike te verbeter.
Wat dwing ‘n ou wrewel hom om te doen?
‘n Ou wrok dwing hom om lewens te vernietig en sy personeel van hom te vervreem ten koste van verkoopsyfers.
Wat is vir hom die belangrikste?
Vir hom is die storie is die belangrikste, nie mense, hul gevoelens of hul privaatheid nie.