Geenterapie Flashcards

1
Q

Wat is geenterapie

A

Die gebruik van DNS om simptome van genetiese siektes te verlig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waar is die eerste Geenterapieë beskikbaar gemaak

A

VSA

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watse geenterapieë is eerste beskikbaar gemaak

A

Behandeling van Leukemie (T-selle [witbloedselle] doeltreffender te maak in die verwydering van kankerselle) en om ń skaarse blindheid te genees deur die geen wat die blindheid veroorsaak te verwyder.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is DMD of DSD

A

Duchenne spierdistrofie. Raak 1 uit 5000 seuns, en die wat due siekte het lewe tot +-30 jaar oud. Golden retrievers kan ook DMD kry. Die klein duchenne spierdistrofie geen is in ń virus ingeplant en in die honde ingespuit. Die honde het 2 jaar na die inspuiting normale spierontwikkeling ervaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarvoor kan stamselle gebruik word?

A

Vir die kweek van nuwe weefsel en organe vir oorplanting.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoekom sal dit beter wees om stamselle te gebruik vir organe vir oorplantings as om organe te ontvang van ń donor af ?

A

Daar is geen kans dat jou lyf die orgaan man weier nie omdat dit uit jou eie gene en selle gemaak word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die verskil tussen Totipotent en Pluripotent en Multipotent?

A

Toti- die vermoë van ń enkel sel om in baie verskillende weefsels en organe te differensieer ( kan tot volle organisme lei )
Pluri- die vermoë van ń sel om in ń spesifieke soort weefsel of orgaan in te differensieer
Multipotent- die vermoë van ń pluripotente sel in die regte voedingsmedium om tot ń spesifieke orgaan te ontwikkel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is ń voorbeeld in plante en diere van klone (dws organismes met dieselfde genetiese materiaal)

A

Diere- identiese tweelinge
Plante- plante wat uit steggies gegroei het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die verskil tussen embrioniese stamselle en volwasse stamselle

A

Embrioniese stamselle kan in enige weefsel of orgaan differensieer maar volwasse stamselle kan net in sommige seltipes in differensieer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is iPS selle

A

Incuced pluripotent stem cells
Geïnduseerde pluripotente stamselle
Wetenskaplikes het maniere gevind om somatiese ( volwasse ) stamselle om te skakel in pluripotente stamselle

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is ń voorbeeld van geenterapie wat al in die laboratorium al gedoen is ( met stamselle )

A

Hart was gekweek deur stamselle vir weke op ń hartvormige matriks te kweek en aan dieselfde toestande bloot te stel as ń hart in die liggaam. Dit het begin klop nadat dit elektries geskok was.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is nog ń voorbeeld van wat hulle kan doen met stamselle in die voedsel bedryf

A

Hulle kan vleis kweek uit die laboratorium uit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly