Genoomvolgorde Bepaling Flashcards

1
Q

Wat is die genoomwye assosiasiestudie (GWAS)

A

Dis ń studie wat die gene kan identifiseer wat betrokke is by genetiese siektes, plantopbrengse en diere en vleisgehalte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoekom is “next generation sequencing” beter as sangervolgordebepaling?

A

Dis vinniger ( kan meer bp’s op ń slag bepaal) ( van 1000 bp na 13000000000 bp gegaan)
Dis baie goedkoper

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die stappe vir NGS

A
  1. Berei genomiese DNS monster voor
    Fragmenteer lukraak genomiese DNS stukke
    2.Heg aan oppv aan binneknant van vloeistofkanaal
  2. Brugversterking
  3. DNS word dubbelstring
  4. DNS denatureer en word weer enkelstring
  5. Volledige versterking
  6. Bepaal eerste basis
  7. Beeld 1 ste basis uit na laseropwekking
  8. Bepaal 2de basis
  9. Beeld 2 de basis uit
  10. Volgorde word oor veelvuldige siklusse gelees
  11. Belyn data en vergelyk met verwysing en identifiseer volgorde verskille
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat kan genoomvolgorde bepaling nie doen nie?

A

Kan nie bepaal waar die geen uitgedruk gaan word nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe kan ons bepaal waar ń geen uitgedruk word

A

Deur die gebruik van transkriptomika
Neem RNA in verks stadiums van die uitdrukking van die geen
Skakel dit om in kDNS en grbuik MGS om geenvolgordes te vergelyk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die verksil tussen transkeiptoom en proteoom

A

Transkriptoom is die volledige stel RNS molekules wat in ń enkele populasie selle geproduseer word
Proteoom is die volledige stel proteiene in ń sel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is metaboloom

A

Dis die volledige stel metaboliete in ń sel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarvoor kan omikas gebruik word

A

Om gene op te spoor wat met siektes verband hou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is metabolomika

A

Die bepaling van hoeveel metaboliete in ń sel is
2 toipes
GC-MS (gaschromatografie- massaspetrometrie)
En
LC-MS (vloeistofchromatografie- massaspektrometrie)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waarvoor word farmakogenomika gebruik

A

Om te bepaal hoe verskillende mense op medisyne reageer agv hul genetiese samestelling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly