Transgentika Flashcards

1
Q

Hoe word transgeniese organismes gemaak?

A

Transgeniese organismes se genome word geneties gemodifiseerd deur DNS van ń ander bron daarby te voeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watse trangeniese dier is in Kanada vir menslike gebruik goedgekeur?

A

Salm vis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is van die doelstellings vir transgeniese diere

A

Beter vee
Om diere as bioreaktore te gebruik
Om navorsing te doen oor menslike en diere siektes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watse tipes transformasies is daar?

A

Retrovirus gedrewe transgenetika
Pronukleêre mikro inspuiting: DNS word direk in die kern van die eier of spermse ingespuit. Die inplasing vd transgeen vind in die vroegste moontlike ontwikkelingsstadium van die sigoot plaas sodat die geen in al die selle van die organisme kan beland insluitend die gamete.

Sperm gedrewe oordrag

“Gene guns” : word letterlik met ń geweer ingeskiet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem ń paar voorbeelde van transformasie in diere

A

Glowfish
Envirpig
Pharm goat
Spidergoat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die nadele van transformasie

A

Die eierselle moet in vitro geoes en bevrug word
Die ingevoegde DNS integreer lukraak in die genoom
Meer as een kopie van die geen kan in die genoom voorkom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die verskil tussen kloning en transformasie

A

Altwee behels die invoeging van ń stuk DNA van ń ander organisme maar kloning is om ń identiese kopie van ń org te maak en transformasie is om eienskappe van ń org te verander of beter uit te druk
En met transformasie kan jy enige geen in ligeer maar met kloning moet jy n geen gebruik soos wat teelbaar is met die organisme ???

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly