Hoofstuk 1 — Hoofstuk 5 Flashcards

(33 cards)

1
Q

Wat is n pulse?

A

Is n enkele verseuring wat in n medium van een punt na die volgende punt beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is n Transversale puls

A

Ontstaan wanneer die deeltjies van die medium loodreg beweeg met die voorplantingsrigting van die medium

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is n rusposisie?

A

Ewewigsposisie, is die posisie wanneer daar geen puls of versteuring deur beweeg ni

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die amplitude?

A

Maksimum verplasing van n deeltjie in n medium vanaf sy rus posisie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die pulslengte

A

Is die afstand vanaf die begin punt van die puls tot sie eindpunt van die puls

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Het n puls n frekwensie?

A

Nee ,n puls het dus n amplitude,pulslengte en n pulsspoed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die hoogste punt van n puls?

Wat is die laagste punt van n puls?

A

Kruin

Trog

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die pulsspoed?

Wat is die formule vir pulsspoed?

A

Is die afstand wat die puls afle per tyd
D-afstand
t- tyd
v- spoed

v=D/t

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Superponering van pulsel

Beskryf die beginsel van superponering?

A

Wanneer 2pulse gelyktydig by dieselfde punt in n medium ontmoet,is die oombliklike verplasing by die punt die algebraiese som van die verplasings van elke puls op daardie oomblik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is interferensie?

A

Vind plaas wanneer 2of meer pulse in dieselfde ruimte op dieselfde tyd op mekaar inwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Daar is 2tipes interfensie, onderskei en verduidelik?

A

Daar is Konstruktiewe interferensie en Destruktiewe interferensie
Konstruktiewe - vind plaas wanneer 2 pulse aan dieselfde kant van n tou ontmoet ,hulle versterk mekaar en maak n hoër puls.

Destruktiewe - vind plaas wanneer 2 pulse aan die teenoorgestelde kante van die tou is ontmoet, hulle verswal mekaar en maak n laër puls

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Transversale golwe

Wat is n golf?
Wat is n Transversale golf?

A

N golf is n reelmatige opeenvolging van pulse. N golf is n manier waarop energie van een punt in n medium na n ander punt oorgedra word in die reeks opeenvolgende pulse

N Transversale golf is n golf waarin die versteuring van die medium loodreg is op die voorplantingsrigting van die golf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Noem n paar Eienskappe van Transversale golwe?

A

• middellyn toon die risposisie
• kruin is die hoogste punt
Trog is die laagste punt
• 2 punte op n golf beweegin fase wanneer hulle in dieselfde rigting, spoed e verplasing vanaf die rusposisie het. ‘x en y’ is in fase
• 2 punte op n golf beweeg uit fase as hille op so n wyse beweeg dat hulle op verskillende tye n posisie bereik. ‘x en z’ asook ‘y en z’ is uit fase

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Verduidelik golflengte, frekwensie en periode

A

GOLFLENGTE > (simbool is lambda) is die afstand tussen 2 opeen volgende punte wat in fase is . Die afstand tissen 2 kruine of 2 trôe is een golglengte METER (m)

FREKWENSIE > (f) is die aantal heelgolwe wat in een sekonde by n vaste punt verby beweeg. HERTZ (Hz)

PERIODE > (T) is die tyd wat dit neem om een volledige golf te voltooi. SEKONDES(s)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat gebeur met die getal golflengtes per sekonde as die peiode af neem en die frekwensie toe neem?

A

Die getal golflengtes sal toe neem

As die frekwensie afneem sal die golflengtes ook afneem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Golfspoed en sy formule?

A

GOLFSPOED > (v) is die afstand war die golf in 1s afle . METER PER SEKONDE ( m.s^¹)

v=f×lambda of v= lambda/T
Of f=aantal golwe/ tyd

17
Q

Longitudinale golwe

Wat is n longitudinale golf?

A

Is n golf waar die versteuring van die medium ewewydig is aan die voorplantingsrigting van die golf

18
Q

Wat is verdunnings en verdigtings?

A

Verdunnings is die dele waar die kronkels van die veer verder uit mekaar is
Verdigtings is die dele waar die kronkels van die veer na aan mekaar is

19
Q

Skets van golflengtes en amplitude

A

Bl 22 en kyk bo op 23ook

20
Q

Klank

21
Q

Die golfvergelyking vi klankgolwe

A

Speod = frekwensie ×golflengte

22
Q

Wat is ultraklank?

A

Is klankgolwe met frekwensie van 20Hz tot ongeveer 100Hz

23
Q

Elektromagnetiese straling

24
Q

Wat is diffraksie?

A

Is die buig of uitsprei van golwe om die kante van n versperring of opening

25
Wat is interferensie?
Vind plaas wanneer 2of meer golffronte oor mekaar beweeg 2n gesuperponeer word op mekaar sodat hulle hoer kruine of dieper troe vorm
26
Wat is polarisasie?
Is die uitdowing van golwe deuat die golf slegs in een bepaalde vlak vibreer. Slegs Transversale golwe kan polariseer word . Daarom ud elektromagnetiese stralling n transversale golgbeweging
27
Speod van elektromagnetiese golwe
In die ruimte beweeg alle elektromagnetiese golwe tee n spoed van 3×10⁸m.s^¹ Ons gebeur 'c' vir spoed van alle elektromagnetiese golwe jb n vakuum c=f×lambda
28
Elektromagnetiese spektrum
Bl53
29
Noem eienskappe van n elektromagnetiese golf
° dieselfde spoed - 3×10⁸m.s^¹ ° kan deur n vakuum beweeg ° dra energie oor van 1plek na n ander. Wanneer ladings versnel word,gee dit energie af ° onder gaan almal diffraksie en interferensie
30
Tabel
Bl54
31
Energie van n foton
Is direk eweredig aan die frekwensie van die golf - E a f Eweredigheidkonstante (h), Planck se konstante E a f of E=hf E ~ energie van die foton , JOULES (J) f ~ frekwensie van die foton , HERTZ (Hz) h ~ Planck se konstante, JOULE PER SEKONDE (𝟲.𝟲𝟯× 𝟭𝟬^³⁴ 𝗝.𝘀) E=hf en omdat f=c/lambda sodat E =hc/lambda
32
Die energie van n foton is omgekeerd eweredig aan di golflengte van die golf Gee die simbool
E × a × c/lambda
33
Gedrang van diere
Bl58