Hoofstuk 2 — Elektrostatika Flashcards
(13 cards)
Wat is elektrstatika?
Is die studie van statiese elektrisiteit
Wat is die 2soorte ladings?
Protone — + en Neutrone — neutraal
Elektrone — -
Wat is n neutrale voorwerp?
Voorwerp bevat ewe veel protone as elektrone
Netto lading sal 0 wees
Tribo-Elektriese reeks
Bl83
Nb!!! Skets
Bl88
In wat word elektriese ladings (altwee positief en negatief) gemeet?
Coulomb - C
Tabelle
Bl89
Wat is die simbool vi elektriese lading?
Q
Is n klein letter Q aanvaarbaar
Ja ,as jy verwys na die lading op n elektron of n proton
qe - elektron
qp -proton
Lading van elektron of proton ?
+/-1,6×10^¹⁹
Wat is Kwantisering van lading?
Kwantisering beteken dat n keantiteit uit hoeveelhede bestaan wat ni al kleiner gemaak kan word ni
So n hoeveelheid word n kwantum genoem
Beginsel van die kwantisering van lading?
N voorwerp het n elektriese lading wat n heelgetal veelvoud js van die elementêre lading (elektronlading)
Beginsal van die kwantisering van lading in simbole?
Q=nqē
Q– lading op die voorwerp
n – heelgetal
qē – die lading van n elektron , 1,6×10^¹⁹