Hoofstuk 3 — Elektriese Stroombane Flashcards

(18 cards)

1
Q

Stroombane

Tabel

A

Bl 105

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is n konvensionele stroombaan?

A

Vloei van positief na negatief

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Potensiaalverskil (spanning) tussen enige 2 punte on n elektriese stroombaan?

A

Die elektriese potensiaalverskil tussen 2 punte is die verskil in elektriese potensiële energie per eenheid lading

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Opsomming vir definisie

A

Potensiaalverskil = energie oordrag tussen 2 punte

tussen 2 punte / ladings wt tsn die 2p beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Simbole vir potensiaalverskil tussen 2punte

A

V=W/Q

V- potensiaalverskil , VOLT
W- energieoordrag , JOULE (J)
Q- lading ,COULOMB (C)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Bl 110 - 112

A

Lees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Definieer elektriese stroom?

A

Is die vloei tempo van lading

Is die hoeveelheid lading wat per sekonde verby n punt in die geleier beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Eenheid vir hoeveelheid lading in simbole

A

I=Q/◇t

I- elektriese stroom , AMPERE (A)
Q- lading , COULOMB (C)
◇t- tyd ,SEKONDE (s)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat moet die eenheid wees by n elektriese stroom som

A

C.s^-¹

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Definieer coulomb?

A

1Coulomb is die hoeveelheid lading wat in 1sekonde by n punt van n geleier verby beweeg as die stroom in die geleier 1 ampere is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Definieer elektriese weerstand?

A

Is die teenstand wat n geleier teen die vloei van stroom bied
Is ook n resistor genoem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem 4 faktore wat die weerstand van n geleier beinvloed

A
  1. Soort materiaal van die geleier - somige materiale bied meer weerstand as ander
  2. Lengte van die geleier - hoe langer die geleier ,hoe meer weerstand
  3. Dikte van die geleier - hoe dikker die geleier, hoe minder is die weerstand
  4. Temperatuur van geleier - hoe warmer die geleier ,hoe grootes is die weerstand
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Definieer Die weerstand (R)

A

Die weerstand (R) word gedefinieer as die verhouding van die potensiaalverskil (V) oor n elektriese komponent tot die stroom (I) wat daardeur vloei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Simboliseer weerstand formule

A

R=V/I

R- weerstand , OHM
V- potensiaalverskil oor die kompknent , VOLT (V)
I- stroom wat deur vlooi , AMPERE (A)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Definieer ohm as eenheid van weerstand

A

n Geleier het n weerstand van 1 ohm as n stroom van 1 ampere daardeur vloei wanneer n potensiaalverskil van 1 volt oor sy punte gehandhaaf word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Stroom is omgemeerd eweredig aan weerstand, hoe lyk die formule nou

17
Q

Resistors in serie en parallel

18
Q

Bl 140