Hoofstuk 4.5 - Salarisse En Lone Siklus Flashcards
Salarisse vs. Lone:
Salarisse =
Vaste voorafbepaalde bedrag, ongeag ure gewerk (basiese salaris);
Maandeliks betaalbaar;
Word per tjek/direkte bankoorplasing/EFT betaal
Salarisse vs Lone:
Lone =
Betaal vir produktiewe ure gewerk;
Dus is tydhouding nodig;
Weekliks betaalbaar;
Word in kontant betaal
Salarisse en Lone Transaksietipes:
1) Aanstelling en magtiging - Inisieer
2) Personeel rekords - Inisieer
3) Tydhouding en kontroleer ure gewerk (slegs lone) - Uitvoer
4) Berekening en voorbereiding van “payroll” - Aanteken
4. 1) Oorbetaling van aftrekkings - Verwerk
4. 2) Uitbetaling - Verwerk
Salarisse en Lone: Transaksie tipes
- 3) Onopgeeisde lone - Verwerk
5) Teboekstelling - Rapporteer
Kontroledoelwitte
1) Geldigheid
2) Akkuraatheid
3) Volledigheid
1) Geldigheid: Verseker dat transaksie/gebeurtenis…
- Gemagtig is
- Plaasgevind het
- Gedurende die tydperk
- Word deur dokumentasie ondersteun
2) Akkuraatheid: Verseker dat transaksie/gebeurtenis…
- Korrekte bedrae (hoeveelheid, prys, berekeninge)
- Korrek geklassifiseer
- Korrek opgesom en oorgeboek is na….
3) Volledigheid: Verseker dat transaksie/gebeurtenis…
- Alles te boek gestel is
- Tydig te boek gestel is
- Niks uitgelaat nie
Risiko’s m.b.t. Salarisse en Lone transaksie tipes?
1) Aanstelling en magtiging
Ongemagtigde aanstellings/afdankings (Geldigheid)
2) Personeel rekords
Ongemagtige aftrekkings/byvoordele (Geldigheid)
Ongemagtige veranderinge (Geldigheid)
Verkeerde veranderinge (Akkuraatheid)
3) Berekening en voorbereiding van “payroll”
Werknemers wat afgedank is of bedank het, bly steeds op loonjoernaal (Akkuraatheid);
Werknemers word betaal vir dienste nie gelewer nie (Geldigheid);
Werknemers word betaal teen ongemagtigde skaal/tarief (Geldigheid);
Foutiewe oorbetalings van aftrekkings (Akkuraatheid);
Werknemers word nie betaal vir dienste gelewer nie (Volledigheid);
3) Berekening en voorbereiding van “payroll”
Verkeerde werknemers word betaal (Geldingheid, Akkuraatheid);
Onakkurate berekeninge (Akkuraatheid);
Oneffektiewe beheer oor onopgeeisde lone (Geldigheid)
4) Teboekstelling
Fiktiewe werknemers op salaris- en lonejoernale (Geldigheid, Akkuraatheid);
Verkeerde teboekstelling van inligting (Akkuraatheid)
Alle salarisse/loon transaksies en uitgawes in nie teboekgestel nie (Volledigheid)
Salarisse en Lone: Transaksie tipes
1) Aanstelling en magtiging - prosedure?
Personeel-afdeling; 2 persone betrokke; Adverteer pos; Ontvang aansoeke vir pos; Kies geskikte kandidate; Voer onderhoud uit om bevoegdheid en bekwaamheid te bepaal
1) Aanstelling en magtiging - dokumentasie?
Aanstellingsbrief
Personeel-afdeling; In 2 voud voorberei: - 1 x werknemer - 1 x personeel-afdeling Onderteken deur werknemer; Onderteken deur personeelbestuurder
Aanstellingsbrief
Soms is indiensnemingskontrak dieselfde as aanstellingsbrief
Bevat aanstellingsvoorwaardes en bepalings;
Skeiding van pligte by: - Aanstelling
- Byhou van permanente leers
- Bewaring van klokkaarte en berekeninge
- Teboekstelling
- Uitbetaling
2) Personeel rekords - dokumentasie?
Personeelleer
Personeel-afdeling;
Bevat persoonlike inligting, werknemer-/personeelnommer, aanstellingsdatum, vergoeding, byvoordele, aftrekkings, ens.
2) Personeel rekords
Aftrekkings-magtigingsvorm
Personeel-afdeling;
In 2 voud voorberei:
- 1 x werknemer
- 1 x personeel-afdeling
Onderteken deur werknemer en deur personeelbestuurder;
Voorafgenommerd, bevat besonderhede oor WVF, medies, ens.
2) Personeel rekords
Skaal/Tarief/Vergoedingsaanpassingsvorm
Personeel-afdeling;
In 2 voud voorberei:
- 1 x werknemer
- 1 x personeel-afdeling
Geteken deur hoof van personeel-afdeling;
Bevat besonderhede oor verhogings, aftrekkings, basiese salaris, ens.
Skaal/Tarief/Vergoedings-magtigingsvorm
Aanpassings op vorm:
- word skriftelik gemagtig deur 2 persone
- Stel betalings-afdeling in kennis van aanpassings