Hoofstuk 7 Graad 12 Flashcards

(13 cards)

1
Q

Inleiding

A
  • Geslag is nie slegs biologiese verdeling tussen mans en vroue nie, maar ook ‘n kulturele en sosiale klassifikasie van manlikheid en vroulikheod
  • Geslag onderskei mans en vroue en die manlike en vroulike eienskappe wat hulle het
  • Geslag het te make met ‘n persoon se identieit ten opsigte van vroulikheid en manlikheid
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Penelope Siopis
onderwerpe

A
  1. Vroulikheid/ feminisme: Siopis se temas handel dikwels oor geslag en ras en die invloed wat dit op die geskiedenis en mense se herinneringe het.
  2. Vroulikheid en seksualiteit, met subtemas soos identieit en vervreemding is sentraal in haar werk
  3. Koeke is een van die vroegste elemente wat Siopis in haar werke gebruik het
  4. Koeke is simbole van rituele soos dope, verjaarsdae en troues
    5) Siopis se koekskilderye het tot haar stilleweskilderye gelei. Die tema van verandering, agteruitgang en verrotting word gesien in die oorrypvrugte en die puin van ‘n samelewing
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Penelope Siopis
Die Shame- reeks
Onderwerp

A
  • ‘n yslike installasie van 90 - kleinskaalse werke wat die dade van geweld verken wat op die liggame van jong meisies toegedien word
  • inkorporeer massavervaardigde rubberstempsels wat sentimente soos “Ek is jammer” en ander verklaar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Penelope Siopis
Die shame reeks
Kleur & medium

A
  • Daar is ‘n sensuele skoonheid in Siopis se verlakte, druppende oppervlaktes en die intensiteit van haar blink rooi palet
  • lak, olie- en emaljeverf
  • die werk is gemaak in rooie, pienke en bruine wat ‘n vreeslik gemors voorstel- ‘n reeks stortings en vlekke ( pienk en rooi: vlees en bloed)
  • gebruik van rubberstempels
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Penelope Siopis
Die shame reeks
Simboliek

A
  • Sy beskryf hierdie werke as “poetika van weerloosheid”. Die werk verwys na skaamte/ skande as ‘n toestand van afgryse, ‘n gevoel om ‘n mens se menswaardigeid heeltemal voor ander te verloor
  • Die bedreigde, oorseksuele liggaam van die meisie is sentraal en dit dui die geweld van verkragting en mishandeling aan
  • Elkeen van hierdie werke beeld inmenging met die liggaam uit en spreek van aggressie, vrees, die dood ens.
  • met tye word die woorde bloukolle en wonde op die slagoffers se liggame. Die cliches wat op tipiese groetekaartjies verskyn se betekenisse verander en ontbloot ‘n gewelddadige samelewing
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Penelope Siopis
Die shame reeks
Medium en simboliek

A
  • die glasverf en letterstempel spreek van huishoudelike handwerk en is ironies in hierdie werke
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Penelope Siopis
die shame reeks
Inspirasie

A
  • Die cliches wat op groetekaartjies verskyn
  • ” I’m sorry” “To a special father” “thank you for sharing this special day with us”
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Mary Sibande
Invloede

A
  • Sibande se werk roep kunstenaars op wat identiteite brvraagteken deur die menslike figuur in verskeie vorms te gebruik
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Mary Sibande
But they dont make them lik they used to
Onderwerp

A
  • Sophie word uitgebeeld terwyl sy ‘n superheld se uitrusting brei. Dis onduidelik of sy vir haarself of vir iemand anders uitrusting brei. Haar buitensporige blou rok is maklik herkenbaar as ‘n tipiese bediende se uniform met ‘n wit kraag en moue. Die rok word egter verander in ‘n uitspatige Victoriaanse rok met ‘n yslike hoepelrolromp
  • Sy gebruik Sophie as haar alter ego in haar instalasie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Mary Sibande
kenmerke

A
  • Sibande het die karakter, Sophie, in ‘n reeks lewensgrootte beeldhouwerke en fotografiese afdrukke
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Mary Sibande
But they dont make them like they used to
Simboliek (1)

A
  • Die blou van die rok: nie slegs net na die bediende uitrusting nie, maar ook na die oorpakke wat deur arbeiders gedra is en die Sondag- uniform van die lede van die Sionistiese kerk
  • Sophie se oe is toe terwyl sy ontsnap na ‘n fantasie- droomwereld waar alles moontlik is, slegs om ‘n superheld te wees. As haar oe oop was, sal sy terug wees by die werklikheid wees, besig om die huis skoon te maak
  • Haar rok wys hierdie fantasie aangesien dit nie prakties is vir huishoudelike werk as gevolg van al die voue en plooie nie. Dit toon Sophie se opstand teen ‘n lewe van knegskap
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Mary Sibande
But they dont make them like they used to
Simboliek (2)

A
  • werk spreek verhouding tussen die ‘mevrou’ en die ‘bediende’ aangesien die rok verwys na die ‘mevrou’ se lewe van ontsnapping, wat Sophie nou vir haarself toe-eien. Dit verwys gevolglik ook na die geleenthede vir almal in die demokratiese SA
  • Sophie is altyd in ‘n toestand van transformasie, deur die gewone, en die verwagtinge om ‘n bediende te wees, te oortref. Deur haar aspirasies, het Sophie die begeerte gekry om haar te verbeel en te reis na nie- werklike ruimtes en tye
  • skep ‘n idealistiese wereld van ontsnapping en vryheid
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Mary Sibande
But they dont make them like they used to
Medium

A
  • instalasie beeldhouwerk, wat gemaak is uit ‘n lewensgrootte giet vorm, wat ‘n bediende uitrusting aan het
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly