Immuniteit by plante Flashcards
(5 cards)
1
Q
Wat is kenmerkend van plante in terme van siektes?
A
Plante kan nie immuniteit opbou nie
2
Q
Wat is die funksie van die kutikula by plante?
A
Hou vog binne
Hou mikro-organismes buite
3
Q
Wat doen sekere plante om diere af te skrik?
A
Hulle skei irriterende sappe af
4
Q
Wat doen die bas van ‘n boom om die plant te beskerm?
A
Wanneer ‘n wond in die bas voorkom, word die opening toegemaak met hars, rubber, gom
5
Q
Hoe is sekere plante geneties aangepas om weerstand te bied teen siektes?
A
Sekere plante is geneties immuun teen sekere siektes
Plante word geneties gemodifiseer om weerstand teen siektes te bied.