Nie-spesifieke verdediging Flashcards
(7 cards)
Wat is die fisiese versperrings wat keer dat siektes die liggaam kan binnedring?
Vel Slymvliese Epitele van die lugweë Epitele van die oë Epitele van die ore Epitele van die urienstelsel
Wat is die chemiese versperrings wat keer dat siektes die liggaam kan binnedring?
Vetkliere
Trane
Soutsuur
Sweet
Wat is die genetiese versperrings wat keer dat siektes die liggaam kan binnedring?
Sekere organismes kan sekere siektes nie kry nie, want hul genetiese samestelling verskil
Wat is voorbeelde van genetiese versperrings?
Honde kry nie pampoentjies nie
Diere kry nie malaria nie
Waardeur word versperrings afgebreek?
Wonde
Rook in lugweë
Wat is fagosiete?
Spesiale leukosiete wat vreemde stowwe verswelg
Wat is inflammasie?
Masselle onder die oppervlak van die vel skei histamine af as dit beskadig word.
Histamine lok fagosiete om vreemde voorwerpe te kom vernietig.
Verhoogde bloed toevoer laat die area rooi en warm voel.
Meer bloed vorm meer weefselvloeistof wat swelling en pyn veroorsaak.
Dooie fagosiete en patogene vrom dik, gelerige vloeistof wat etter genoem word.