Medikasie Flashcards
(4 cards)
1
Q
Watter middels beheer die MI-virus sonder om dit te genees?
A
Antiretrovirale middels
2
Q
Wat is antbiotika?
A
Medisyne teen bakteriese infeksies
3
Q
Wat word tydens virusinfeksies veroorsaak?
A
Bakterieë veroorsaak sekondêre infeksies
4
Q
Hoe kan sekondêre bakteriese infeksies genees word?
A
Deur antibiotika