Jun eksamen - Juf vrae Flashcards
(71 cards)
Puntsimbole
- Prentjie of ‘n letter
- Algemene plekke
- Bv die simbool vir skool (blokkie met S binne), prentjie van ‘n huis
Lynsimbole
- Verskillende kleure en dikte lyne
- Strate, paaie en spoorweë
- Bv die simbool vir ‘n pad met ‘n brug of ‘n lyn met kolletjies wat ‘n spoorlyn voorstel
Gebiedsimbole
- Ingekleurde blokke of asimmetriese vorms
- Gebiede vir verskillende doeleindes
- Bv parke (groen ingekleur)
Hoeveel mm is 100 000 cm
1 000 000 mm
Hoeveel m is 100 000 cm
1000m
Hoeveel km is 100 000 cm
1km
Verwys Prent 2
Verskaf die koördinate van die kol (rooi)
N45° O75°
Verwys Prent 2
Verskaf die koördinate van die kol (blou)
S30° W60°
Verwys Prent 2
Verskaf die koördinate van die kol (geel)
N60° W120°
Verwys Prent 5
Benoem die simbole in die rooster volgens hulle verwysings: skool
A1
Verwys Prent 5
Benoem die simbole in die rooster volgens hulle verwysings: woud/park
C5
Verwys Prent 5
Benoem die simbole in die rooster volgens hulle verwysings: poskantoor
A4
Verwys Prent 5
Benoem die simbole in die rooster volgens hulle verwysings: kerk
???
D3
Verwys Prent 5
Benoem die simbole in die rooster volgens hulle verwysings: vulstasie
B5
Verwys Prent 5
Benoem die simbole in die rooster volgens hulle verwysings: woongebied
A3
Verwys Prent 5
Benoem die simbole in die rooster volgens hulle verwysings: biblioteek
C4
Verwys Prent 6
Benoem die primêre rigtings op die kompas
- Noord
- Oos
- Suid
- Wes
Verwys Prent 6
Benoem die sekondêre rigtings op die kompas
- Noord-Oos
- Suid-Oos
- Suid- Wes
- Noord-Wes
Konveksie
Die siklus beweging van ‘n vloeistof of ‘n gas van ‘n warm gebied na ‘n koeler gebied. Uitgesitte materiaal, wat minder dig is, sytg, terwyl koeler, digter materiaal daal.
Tektoniese plate
Reuse gedeeltes van die aardkors wat tesame met die boonste mantel in beweging is.
Watter laag van die aarde is die warmste?
Binne kern
Noem die 2 dele waaruit die aardkors bestaan
- kontinentale kors (dikker deel)
- oseaniese kors (dunner deel)
Transformerend
‘n Grens waar twee plate verby mekaar beweeg
Gevolg - Aardbewegings
Konvergerend
‘n Grens waar twee plate na mekaar toe beweeg
Gevolg - Vorm berge en vulkane