K2 Flashcards
(79 cards)
Viskeus
Klewerige of taaierig. Dit beskryf ‘n dik vloeistof wat nie maklik vloei nie (heuning)
Konveksie
Die siklus beweging van ‘n vloeistof of ‘n gas van ‘n warm gebied na ‘n koeler gebied. Uitgesitte materiaal, wat minder dig is, sytg, terwyl koeler, digter materiaal daal.
Tektoniese plate
Reuse gedeeltes van die aardkors wat tesame met die boonste mantel in beweging is.
Semi-gesmelte
Halfpad tussen ‘n vastestof en ‘n vloeistof
Astenosfeer
Die boonste laag van die mantel onder die litosfeer waarin daar ‘n betreklike lae weerstand is teen plastiese vloeiing en waar konveksie waarskynlik voorkom
Litosfeer
Die rigiede buitenste deel van die aarde bestaande uit die kors en die boonste deel van die mantel
Identifiseer A in Prent 3
Buite Kern
Identifiseer B in Prent 3
Mantel
Identifiseer C in Prent 3
Binne kern
Identifiseer D in Prent 3
Kors
Identifiseer E in Prent 3
Oseaan kors
Identifiseer F in Prent 3
Kontinentale kors
Identifiseer G in Prent 3
Omtrek
Hoe lank is die omtrek van die aarde
40 075km
Hoe ver is dit vanaf die middelpunt van die aarde tot by die kors?
6 371km
Hoeveel km is die deursnee van die aarde?
12 700km
Kors
Buitenste aardlaag, baie dun
Mantel
- Tussen die kors en die kern
- Bomantel bestaan uit magma
- Ondermantel is solied
- Verantwoordelik vir aarde se magneetveld
Buite Kern
- Die laag onder die mantel
- Bestaan uit vloeibare yster en nikkel
Binne kern
- In die middel
- Geweldige hitte
- Solied - nikkel en yster
Oseaan kors
- Dunste dele van die kors
- Dit lê onder die oseaankom
- So 10km dik
Kontinentale kors
- Dikste dele van kors
- Vorm groot landmassas
- Tot 35km dik
Wat noem ons die dunste laag rots rondom die aarde?
Kors
Wat noem ons die dikste laag rots rondom die aarde?
Mantel