K1 Onderwerp 0: Nationale Rekeninge Flashcards
A -Basis jaar
Jaar met min prysveranderings en fluktuasies SARB - 2015
A - BBP
Bruto Binnelandse Produk:
Diebwaarde van alle finale goedere en dienste wat binne die grense van ‘n land vervaardig word oor ‘n sekere tydperk gewoonlik 1 jaar.
A - Faktorpryse
Die koste van priduksiefaktore soos aangewend in die produksie proses
A - BNP
Bruto Nationale Produk:
Die waarde van alle finale goedere en dienste wat deur permanent incomers van ‘n land vervaardig word oor ‘n sekere tydperk gewoonlik 1 jaar
A - Netto syfers
Verwys na die hoeveelheid goed wat weggevat is
A - Finale Verbruikersbesteding
Verbruik as die laaste doelwit v die produksieproses
4) Tiepes Verbruikers goedere
- Duursame goedere
- Semi-duursame goedere
- Nie-duursane goedere
- Dienste
Finale verbruikersbesteding deur Huishoudings (C)
verwys na die besteding van verbruikers op goedere en dienste
Primêre ekonomiese deelnemers
Bruto Kapitaal vorming (I)
Geld wat spandeer word om kapitaal van die land te vermeerder
stap 1: Huishoudings spaar geldbby die bank
stap 2: Produsente been geld om kapitaalgoedere mee aan te koop
step 3: Produsente verdien ‘n wins en ploeg dit terug in die produksieproses
stap 4: Die owerheid voorsien meer infrastruktuur
Finale verbruikersbesteding deur die owerheid
Hoe die owerheid sy inkomste gebruik om goedere en dienste te voorsien
(3) Tiepes openbare goedere en dienste
Gemeenskapsgoedere
Kollektiewe goedere
Meriete goedere
A - Gemeenskapsgoedere
word gratis aan die publiek verskaf
nie uitsluitbaar en nie mededingend
A - Kollektiewe goedere
behaal ‘n prys om die free rider (parasiet) probleem uitteskakelb
A - Meriete goedere
word ondervoorsien deur die private sektor omrede dit nie winsgewend is nie maar noodsaaklik is om n minimum lewenstandaard te hê
A - Nationale rekening
(deur die SA Reserve Bank)
Is n belangrike bron van inligting aangaande die inligting oor die toestand van die land
kan BBP deur 3 metodes uitwerk
* Produksie metode
* Inkomste metode
* Bestedingsmetode