Klankverskynsels Flashcards

(5 cards)

1
Q

Wat is ronding?

A

Ronding is wanneer woorde met geronde klanke korrek uitgespreek word.

Voorbeeld: huis → huis, deur → deur, muur → muur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ontronding?

A

Ontronding gebeur wanneer ‘n geronde klank met ‘n platter, ontronde klank vervang word.

Voorbeeld: huis → hys, deur → deer, muur → mier

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is oorronding?

A

Oorronding is wanneer klanke groter en ronder uitgespreek word as wat nodig is.

Voorbeeld: mier → muur, ma → mô, strandhuis → strôndhuis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is assimilasie?

A

Assimilasie vind plaas wanneer ‘n klank in ‘n woord weggelaat word, gewoonlik omdat ons vinnig praat.

Voorbeeld: hierdie → hierie, kinders → kinners, op die → oppie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat moet jy dophou om die regte klankverskynsel te identifiseer?

A

Hoe jou mond en lippe die klank vorm – of dit kleiner, groter of weggelaat word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly