Litwoorde Flashcards

(3 cards)

1
Q

Wat is lidwoorde?

A

Woorde wat voor selfstandige naamwoorde kom om dit te bepaal of te onbepaald maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n bepaalde lidwoord?

A

Dui iets spesifiek aan.

Voorbeeld: die

Voorbeeldsin: Die meisie met die kat dra strikkies in haar hare.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ‘n onbepaalde lidwoord?

A

Dui nie iets spesifiek aan nie.

Voorbeeld: ’n

Voorbeeldsin: Die seun het ’n hond oor die pad sien hardloop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly