Woordeboekgebruik Flashcards

(6 cards)

1
Q

Wat dui die onderstreepte lettergreep in ’n woordeboekinskrywing aan?

A

Die beklemtoonde lettergreep (klemaanduiding).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe word lettergrepe in ‘n woord verdeel in ‘n woordeboek?

A

Deur kolletjies tussen die lettergrepe te gebruik, bv. soet.do.ring.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat bevat die eenvoudige definisie van ‘n woord in ‘n woordeboek?

A

Die algemeenste verduideliking van die woord se betekenis.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe word die woordsoort van ‘n woord aangedui?

A

Met ’n afkorting, bv. s.nw. vir selfstandige naamwoord.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe word meervoud en verkleinwoordvorme aangedui?

A

In hakies, bv. [-s].

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is ander eienskappe wat by ‘n woordinskrywing aangedui kan word?

A

Voorbeelde van gebruik in sinne, uitdrukkings, spreekwoorde en figuurlike gebruik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly