Kwartaal 1 Onderwerp 2 Flashcards Preview

EBW > Kwartaal 1 Onderwerp 2 > Flashcards

Flashcards in Kwartaal 1 Onderwerp 2 Deck (13)
Loading flashcards...
0
Q

Demokrasie

A

‘n stelsel waar al die mense van die land kan stem vir wie hulle in die Parlement wil hê.

1
Q

Regering

A

‘n Groep mense wat beleide opstel en wette maak om te beheer hoe ‘n land funksioneer.

2
Q

Noem verskillende vlakke van regering

A
  • nasionale regering
  • provinsiale regering
  • plaaslike regering
3
Q

Nasionale regering

A

Het oppergesag oor Suid-Afrika. Hulle deel ook van die verantwoordelikheid met die provinsies. Die parlement bestaan uit twee Huise:

  • Nasionale Vergadering
  • Nasionale Raad van Provinsies
4
Q

Noem drie takke van die Nasionale Regering

A
  • Wetgewende tak
  • Uitvoerende tak
  • Regterlike tak
5
Q

Verduidelik wetgewende tak

A

Maak die wette van land en bestaan uit die Suid-Afrikaanse Parlement:
Kaapstad

6
Q

Verduidelik uitvoerende tak

A

Lei die land en bestaan uit die President, Adjunk-president en minister:
Unigeboue: Pretoria

7
Q

Verduidelik regterlike tak

A

Verseker dat geregtigheid geskied wanneer mense die Parlement se wette oortree. Bestaan uit konstitusionele hof, hoogste hof van appèl, die hoë howe en die magistraat:
Bloemfontein

8
Q

Huishoudings

A

Produsente:
Verkoop hulle arbeid aan besighede
Verbruiker:
Hulle koop die produkte wat besighede produseer

9
Q

Besighede

A

Produsente:
Maak of produseer goedere of dienste om te verkoop
Verbruiker:
Koop of gebruik huishoudings se arbeid om hulle produkte of dienste te maak

10
Q

Wat is faktore van produksie en noem hulle

A

Alle bronne wat gebruik word as insette van die produksie proses:

  1. Grond
  2. Arbeid
  3. Kapitaal
  4. Entrepreneurskap
11
Q

Die staat

A

‘N georganiseerde gemeenskap wat deur die regering bedryf word.

12
Q

Neom die goedere en dienste wat die Staat verskaf

A
  • Onderwys
  • Infrastruktuur
  • Gesondheidsorg
  • Publieke beskermind
  • Behuising