NWT Kwartaal 3+4 Flashcards

(135 cards)

1
Q

Wat is ‘n brandstof?

A

‘n Stof wat ons kan brand om energie te maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is gebergde energie?

A

Energie wat in iets geberg is, bv in kos

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verduidelik hoe hout energie kan bevat

A

Hout bevat gebergde energie wat vrygestel word wanneer hout brand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem 5 natuurlikes bronne van nuttige energie

A

Steenkool
Natuurlike gas
Paraffien
Kerswas
Petrol

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is inset-energie?

A

Dit is die energie wat ingesit moet word om die brandstof aan die brand te kry
Bv. vuurhoutjie vir ‘n kers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is uitset-energie?

A

Wanneer brandstof brand word gebergde energie vrygestel in ander soort energie soos hitte en lig
Bv petrol in ‘n enjin brand - uitset = bewegingenergie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat beteken blus?

A

Om ‘n vuur dood te maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem die 3 komponente vd vuurdriehoek

A

Suurstof
Hitte
Brandstof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat gebeur as een vd komponente vd vuurdriehoek weggeneem word?

A

Die vuur sal geblus word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe werk ‘n kers?

A

“n Kers brand slegs as die suurstof, brandstof en hitte het
Die hitte vd vlam smelt die bokant vd kerswas en verander dit in ‘n vloeistof
Vloeistof word in die kerspit (toutjie) opgetrek
Dit verander in gas
Proses herhaal tot daar nie meer kerswas oor is nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is ‘n kerssnuiter?

A

‘n Klein metaalkoppie aan die einde van ‘n lang handvatsel wat gebruik word om ‘n kers uit te doof deur te keer dat suurstof by die vlam uitkom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe kan mens ‘n vuur blus?

A

Verwyder die brandstof vd vuur af
Verwyder die hitte
Smor die vuur - verwyder die suurstof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoe kan mens vure voorkom? (9)

A

Moenie met vuurhoutjies speel nie
Moenie petrol op ‘n vuur gooi nie
Moenie kerse naby aan boeke of gordyne brand nie
Plaas vuurskerms voor die kaggel
Moenie klere op die stoof droogmaak nie
MOenie kokende potte op die stoof los as ‘n volwassene nie in die kombuis is nie
As jy vermoed gas lek, draai die silinder styf toe
Moenie beskadigde elektriese toebehoere gebruik nie
Blus altyd kampvuur of braaivleisvuur as jy klaar is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat moet mens tydens ‘n brand doen?

A

Bly kalm
As daar rook is, bly naby die vloer
Kruip weg vd vuur af na die naaste uitgang
Bel die brandweer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is ‘n elektrochemiese sel?

A

Dit verander energie van chemikalieë na elektrisiteit toe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is ‘n battery?

A

‘n Bron van gestoorde energie wat bestaan uit een of meer elektrochemiese selle

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Wat is ‘n skakelaar?

A

Dit beheer die vloei van elektrisiteit in ‘n stroombaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Wat is ‘n elektriese stroombaan?

A

Dis ‘n stelsel wat die weg baan vir die oordrag van elektrisiteit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Hoe werk ‘n flits?

A

Dit gebruik gebergde energie in elektrochemiese selle
As die skakelaar aangeskakel word, verander chemiese energie in elektrisiteit
Die elektriese energie gaan na die gloeilamp
Die gloeilamp verander elektriese energie in ligenergie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Wat beteken dit as ‘n battery ‘pap’ of ‘dood’ is?

A

AL die gebergde energie in die sel is opgebruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Wat is ‘n elektrisiteits kas?

A

Dis die plek waar die elektrisiteit van ‘n substasie gekonnekteer word met die elektriese stroombane in ‘n gebou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Wat is ‘n muursok?

A

Dis die deel vd muur waar elektriese toebehore aan die elektriese stroombaan in die huis gekoppel kan word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Wat is ‘n prop?

A

Dis die deel van ‘n elektriese apparaat wat aan ‘n muursok gekoppel kan word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Wat is ‘n turbine?

A

Dis ‘n staaf wat draai met lemme wat daaraan vas is en soos ‘n wiel daarom gerangskik is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Wat is 'n opwekker?
Dis 'n masjien wat elektrisiteit opwek en lewer
26
Hoe werk die nasionale kragnetwerk? Teken 'n diagram
1.Kragsentrale: Gbruik steenkool om elektrisiteit te maak 2.Gaan na die substasie (plek waar die sterkte v elektrisiteit verander word) - eers sterker om lang afstande te beweeg, dan minder sterk om na huise te gaan 3. Dan na kragmaste en transmissielyne (dik metaalkables waardeur elektrisiteit vloei van kragsentrale na substasie) 4. Kragmaste is groot torings was transmissielyne ondersteun 5. Dan huise/besighede
27
Hoe werk 'n kragsentrale? Teken 'n diagram(5)
1. Steenkool brand en verhit pype vol water 2. Hitte verander water na stoom 3. Stoom draai 'n turbine 4. Bewegende turbine draai 'n opwekker wat bewegingsenergie verander in elektriese energie 5. Elektrisiteit gaan na transmissielyne
28
Wat is drie nadele van brandstofaangedrewe kragsentrales?(3)
1. Steenkool: Gasse en klein partikels sleg vir mense se gesondheid 2. Kernkrag: Uraan laat gevaarlike kernafval agter 3. Myne (steenkool en uraan): Beskadig die omgewing
29
Noem 3 belangrike feite oor elektrisiteit wat jy moet weet
1. Transmissielyne dra bie hoë hoeveelhede krag 2. Elektrisiteir gaan nie deur plastiek of rubber nie 3. Elektrisiteit gaan maklik deur water, manse en metaal
30
Hoe gebruik mens energie veilig by proppe en muursokke?(5)
1., Moenie te veel toebehore by een prop in prop nie 2. Maak seker die skakelaar is af voor jy die prop uittrek 3. Hou die plastiek kante vd prop vas wanneer jy dit uittrek 4. As 'n prop nie in gebruik is nie, moet dit afgeskakel wees 5. Moenie jou vinger in 'n muursok druk nie
31
Bespreek elektriese veiligheid met elektrise koorde (6)
1. Koorde moet met dik plastiek bedek wees, geen metaaldrade moet uitsteek nie 2. Moenie beskadigde koorde gebruik nie 3. Hou koorde weg van stowe en ander warm oppervlaktes 4. Moenie koorde onder matte sit nie 5. Moenie gebreekte koorde las met kleefband nie 6. Moenie koorde sit op plekke waar mense daaroor kan val nie
32
Watter voorsorgmaatreëls moet mens tref om elektrisiteit veilg by water te gebruik?(4)
1. Moenie elektriese apparaat naby water gebruik nie 2. Moenie met nat hande aan elektriese apparaat raak nie 3. Prop 'n ketel uit voor jy dit vol water tap 4. Moenie water gebruik oom 'n vuur te blus wat naby aan elektrisiteit is nie. Gebruik eerder sand
33
Bepsreek elektriese veiligheid buite die huis(5)
1. Bly uit substasies uit 2. Moenie aan transmissielyne raak nie 3. Moenie onder kragkabels speel nie 4. Moenie lang voorwerpe onder kragkabels deur dra nie 5. Moenie op kragmaste klim nie
34
Wat is rubber?
Dis 'n materiaal wat vinnig na sy oorspronklike vorm terugkeer nadat dit gebuig of gerek is
35
Wat beteken saampers?
Dis die saamdruk van dele van iets, bv 'n veer
36
Hoe werk 'n kettie?
Raam soos 'n 'Y' Twee stroke rubber - trek styf om te laai met energie Sakkie - vir klip of ander voorwerp Laat rubber los - verander gebergde energie na bewegingsenergie Rubber keer terug na oorspronklike vorm
37
Noem voorbeelde in alledaagse lewe waar gebergde energie in 'n veer gebruik word
Veer van motor/motorfiets Vere in matrassse Hopstok vir kinders Muisvalletjie
38
Wat is 'n wentelbaan?
Die ovaal (elliptiese) baan van een voorwerp in die ruimte om 'n ander een Bv. aarde om die son Verantwoordelik vir ons seisoene
39
Watter seisoen is dit op 21/22 Junie in die Suidelike halfrond?
Winter, kortste dag
40
Wat is die 4 belangrike datums vir seisoene in die noordelike en suidelike halfrond?
21/22 Junie somer/winter 21/22 September herfs/lente 21/22 Desember Winter/some 21/22 Maart lente/herfs
41
OP watter datums is dag en nag ewe lank?
21/22 September 21/22 Maart
42
Hoeveel planete is in 'n wentelbaan om die son?
8
43
Watter planete is die rotsagtige binneplanete?
Mercurius Venus Aarde Mars
44
Watter planete is die gasagtige buiteplanete?
Jupiter Saturnus Uranus Neptunus
45
Wat skei die binne- en buiteplanete?
Asteroïedgordel
46
Wat is 'n omwenteling?
Volledige beweging van 'n voorwerp in die ruimte om 'n ander een Bv aarde om die son
47
Wat is 'n as?
Denkbeeldige lyn deur die middelpunt van 'n voorwerp Bv die aarde se as strek vd Noordpool to die Suidpool
48
Beskryf die aarde se beweging om sy eie as
Dit neem die aarde 24uur om om sy eie as te draai
49
Wat is 'n rotasie?
Draaibeweging van 'n voorwerp Bv die aarde rondom sy eie as, antikloksgewys van wes na oos
50
In watter rigting draai die aarde om die son?
Antikloksgewys
51
Beskryf die kenmerke vd son(6)
1. Dit is 'n ster 2. Naaste ster aan die aarde 3. 150 miljoen km van die aarde af 4. Gee hitte en lig af = stralingsenergie 5. Lig en hitte van die son laat alle lewende dinge op aarde oorleef 6. Dis die middelpunt van ons sonnestelsel
52
Hoe lank neem dit die aarde om om die son te beweeg? Hoe vinnig?
Ongeveer 365 en 'n kwart dae 108 000 km/h of 30km/sek
53
Hoe lank neem dit die aarde om om sy eie as te draai?
24 uur = een dag
54
Die aarde _______ een maal in een ______ om sy eie as
roteer dag
55
Die aarde ____ een maal in een ______ om die son
wentel jaar
56
Die baan waarin die aarde om die son beweeg word sy _______ genoem
wentelbaan
57
Die aarde roteer van ____ na _____
wes na oos
58
Beskryf die kenmerke vd aarde
1. Bestaan uit 4 lae: Kors, mantel, buitenste kern, binneste kern 2. Oppervlak is die kors - harde rotsagtige laag 3. Oppervlak bestaan uit land en water 4. 71% water - oseane, mere, damme, riviere 5. Land = vastelande en eilande 6. Omring deur 'n laag lug - atmosfeer 7. Atmosfeer bestaan uit stikstof en suurstof 8. Tuiste vir lewende organismes (plante en diere)
59
Wat is 'n kors?
Harde rotsagtige laag op die oppervlak van die aarde
60
Teken die lae van die aarde met byskrifte (4)
61
Watter 4 dinge benodig lewe op aarde om te oorleef?
Grond, lug, water, sonlig
62
Hoe vervaardig plante hul eie voedingstowwe?
1. Plante benodig grond, lug, water en sonlig 2. Plante gebruik a. water uit die grond b. koolstofdioksied uit die lug c. sonlig 3. Fotosintese
63
Wat is fotosintese?
Proses waardeur plante suurstof maak
64
Hoe gebruik diere grond, lug, water en sonlig om te oorleef?
1. Asem suurstof uit die lug -respirasie 2. Drink water 3. Kry energie vir lewensprosesse uit kos wat hulle eet - hierdie energie kom van plante af
65
Verduidelik hoe diere afhanklik is van grond om te leef
1. Alle diere is afhanklik van plante vir kos 2. Plante benodig grond, lug water en sonlig om te groei 3. dus is diere ook afhanklik van grond, lug, water en sonlig
66
Teken die lae van grond met byskrifte (4)
67
Wat is bogrond?
Laag grond wat op die oppervlak van die aarde lê
68
Hoe word bogrond gevorm?
Bogrond vorm wanneer rotse mettertyd tot klein korreltjies afgebreek word Dooie plant- en diermateriaal meng met die stukkies rots om bogrond te vorm
69
Hoe word rotse opgebreek om bogrond te vorm?
1. Rotse naby die oppervlak is in kontak met water en lug wat dit laat verswak en verkrummel 2. Wortels van plante maak krake in rotse wyer en breek dit so in kleiner stukkies op
70
Hoe lyk bogrond en waaruit bestaan dit?
Dit is donker van kleur Dit bevat die reste van dooie plante en diere. Wanneer 'n plant of dier vrek, word die oorskot ontbind, en die voedingstowwe daarvan word in die grond opgeneem Dus bevat bogrond die meeste voedingstowwe - vrugbaar
71
Hoekom bevat bogrond die meeste voedingstowwe?
Dit bevat die voedingstowwe van dooie plante en diere wat ontbind het, wat dit vrugbaar maak
72
Wat is ontbind?
Om af te breek tot kleiner dele
73
Wat is vrugbare grond?
Grond waarin plante goed kan groei
74
Wat is grond?
Dit is 'n natuurlike mengsel van verskillende rostdeeltjies. Die soort grond hang af vd verhouding waarin die verskillende deeltjies daarin voorkom
75
Wat bepaal die einskappe van grond?
Die verskillende deeltjies waaruit grond bestaan Kleideeltjies hou water sodat die grond nie heeltemal uitdroog nie Sand laat water uit die grond loop omdat daar spasie tussen die korrels is
76
Wat is ondergrond?
Laag grond onder die bolaag
77
Verduidelik hoe daar voedingstowwe in ondergrond kan kom
Wanneer dit reën spoel voedingstowwe vd bogrond na die ondergrond Plantwortels kan dan hierdie voedingstowwe kry
78
Wat is onder die ondergrond?
'n Laag gebreekte rots met bietjie grond gemeng Onder dit is soliede rots van die aardkors
79
Wat is 'n mikroskoop?
'n Instrument wat klein goedjies baie groter laat lyk
80
Wat is grondkorrels?
Klein stukkies gebreekte rots Growwe korrels is groot korrels Fyn korrels is baie klein korrels
81
Beskryf drie soorte grondkorrels en beskryf hoe elkeen voel tussen jou vingers
1. Sand a. Growwe sand - grinterig, voel soos klein klippies b. Fyn sand - Soos suikerkorrels 2. Slik - Glad, syagtig, seperig, raak nie taai wanneer nat is nie 3. Klei - Taai wanneer dit nat is, voel soos fyn poeier wanneer dit droog is
82
Beskryf die lugruimtes tussen die deeltjies van die verskillende tipes grondkorrels
1. Sand - Groot deeltjies met groot lugruimtes 2. Slik - Kleiner korrels met kleiner lugruimtes tussen-in 3. Klei - Kleinste korrels - Baie klein ruimtes tussen korrels
83
Wat is humus?
Donker materiaal in die grond wat bestaan uit die ten volle ontbinde reste van plante en diere Humus is lig van gewig en donker van kleur humus maak leemgrond lig en vol voedingstowwe
84
Wat is verweerde grond?
Grond wat deur water weggespoel, of deur wind weggewaai is (erosie)
85
Noem die 3 hoofsoorte grond
1. Sandgrond 2. Kleigrond 3.Leemgrond
86
Wat is sandgrond?
Grond met meer growwe korrels as fyn korrels Dit voel grinterig
87
Wat is kleigrond?
Meer fyn kleikorrels as growwe sandkorrels Droë kleigrond is glad Nat kleigrond is klewerig en behou 'n vorm
88
Wat is leemgrond?
Mengsel van gelyke dele klei-, sand- en ander grondkorrels Dit bevat humus
89
Hoe maak mens kompos?
Van groente- en vrugteskille, eierdoppe, blare en grassnysels Dit word in die grond ingespit om voedingstowwe by te voeg Nie alle plantmateriaal is ten volle ontbind nie - kan steeks dele van takkies en blaartjies sien As alles ontbind het is dit humus
90
Watter grond is die beste vir plante om in te groei?
Leemgrond
91
Wat is sedimentgesteentes?
Rots wat vorm wanneer sedimente in lae neergelê word en dan verhard
92
Wat beteken afgeset?
Op 'n sekere plek neergesit of laat val
93
Wat is sedimente?
Grond en stukke gebreekte rots wat deur 'n rivier of die wind afgeset is
94
Wat beteken saamgepers?
Styf saamgedruk
95
Wat is sandsteen?
'n Soort sedimentgesteente wat uit sand gevorm is
96
Wat is skallie?
'n Sedimentgesteente wat uit modder of klei gevorm is
97
Wat is kalksteen?
Soort sedimentgesteente wat uit skulpe en bene van klein seediertjies gevorm is
98
Hoe word sedimentgesteentes gevorm? 5 stappe
1. Rots breek tot klein korreltjies af (plantwortels groei in krake, lug en water verswak rots) 2. Modder en sand word deur wind en water verskuif 3. Modder, stof en sand word in laagliggende gebiede afgeset 4. Nuwe lae modder en sand word bo-op bestaande lae afgeset 5. Lae word saamgepers en verhard
99
Hoe word die lae van sedimentgesteentes saamgepers?
Die boonste lae se gewig druk op die onderste lae
100
Hoe kan jy sien of 'n rots 'n sedimentsgesteente is?
Die lae is altyd sigbaar binne-in, en dis nie dieselfde kleur of dikte nie
101
Noem 3 voorbeelde van sedimentgesteentes
1. Skalie 2. Sandsteen 3. Kalksteen
102
Waarvan word sement gemaak?
Fyngemaalde kalsteen gemeng met klein hoeveelhede klei Dit word verhit tot 1 500 grade Celsius Dan word die poeier in sakke verpak
103
Wat is beton?
Sement gemeng met gruis en sand
104
Noem drie gebruike van sedimentgesteentes
1. Kalksteen - Sement 2. Skalie en sandsteen a. Boublokke b. teëls c. Plaveisel 3. Skalie - vermaal en meng met water - klei - bak - bakstene
105
Wat is fossiele?
Reste of tekens van antieke plante en diere wat in rots bewaar is
106
Wat beteken antiek?
Van baie lank gelede
107
Wat beteken dit as iets bewaar is?
DIt het nie weggevrot nie
108
Wat beteken dit as iets uitgestorwe is?
As al die individue van 'n soort plant of dier uitsterf en daar is niks meer oor nie
109
Waarom is fossiele belangrik?
Fossiele is 'n rekord van die geskiedenis van lewe op aarde
110
Hoe word fossiele gevorm?
Fossiele vorm meestal in sedimentgesteentes Organismes word in die lae sand of klei vasgevang en word as fossiele in die rots bewaar Fossiele in die onderste lae (oudste rots) is ouer as die in die boonste lae
111
Neom die 2 soorte fossiele
1. Liggaamsfossiele 2. Spoorfossiele
112
Wat is liggaamsfossiele?
Harde dele van die ligaam wat fossiele vorm, bv. bene, tande,skulpe, blare, sade (die sagte dele vrot weg of word deur ander diere geëet) Vertel ons meer van hoe die dier gelyk het
113
Wat is spoorfossiele?
Bewaarde tekens van diere, bv. voetspore, neste, eiers, mis Vertel ons meer oor hoe die dier geleef het
114
Hoe kan fossiele vir ons sê hoe dinge verander het?
Bv fossiele van insekte sê vir ons dat insekte baie groter was as vandag Ander lyk dieselfde - het nie veel verander nie, bv. broodbome Skelette van dinosorusse is soortgelyk aan hedendaagse voëls, bv die Heupbene vd kiwi voël wat lyk soos die van fossieldinosorusse
115
Wat is fossielrekords?
Die fossiele wat op een plek ontdek is en inligting oor elkeen, soos hul ouderdom
116
Wat is 'n fossielterrein?
'n Plek waar fossiele gevind kan word
117
Wat is 'n hominied?
Mense en hul fossielvoorvaders
118
Hoeveel fossielterreine is daar in Suid-Afrika?
Meer as 30
119
Watter fossielplante vind ons in Suid-Afrika?
Woude van Glossopteris-plante van 280 miljoen jaar terug in Karoo en KwaZulu-Natal Lang tongvormige blare en keëls Het baie vd steenkoolneerslae in SA gevorm
120
Watter belangrike fossieldiere is in SA gevind?
dinosourusse Selakant
121
Watter fossielinsekte is in Vrystaat, Oos-Kaap, Gauteng en Lesotho gevind?
Naaldekokers Kakkerlakke Krieke Van 200 miljoen jaar gelede
122
Aan watter hedendaagse diere is dinosourussse verwant?
Akkedisse Krokodille Voëls
123
Wat beteken 'dinosourus'?
Verskriklike akkedis
124
Hoe lank was die euskelosaurus en hoe lank gelede het hy geleef?
220 milj jaar gelede 4-9 meter lank 1800 kg
125
Watter klein dinosourus is na Lesotho vernoem?
Lesothosaurus
126
Watter soogdier wat so groot soos 'n seekoei was is in die OosKaap en Lesotho gevind?
Aulacephalodon 250 miljoen jaar gelede
127
Waar aan die Weskus is fossiele gevind?
Langebaanweg
128
Watter fossiele is in die Weskus gevind?
Vleisvretende bere Sabeltandkatte Kortnek kameelperde
129
Wat is 'n selakant?
Vis 4 pootagtige vinne Het 360 miljoen jaar gelede uit die see na land getrek het
130
Is die selekant uitgesterf?
Nee Desember 1938 gevang naby Oos-Londen Prof J Smith beskryf dit as 'lewende fossiel' 14 jaar later is nog een gevind, en nog 2 daarna
131
Haha
He he
132
Wat het 5 tone en is nie jou voet nie?
Mamma se voet
133
Why do ducks have feathers on their tails?
To hide their butt-quacks
134
Watter twee dinge eet mens nie vir ontbyt nie
Middagete en aandete
135
Hoeveel appels kan mens aan 'n boom groei?
Alle appels