PSO Flashcards
(86 cards)
Wat noem ons die Hindoefees?
Diwali
Wat gebeur tydens Diwali?
Ligte fees - ligte verdryf die bose
Wat is die hoof Islamitiese (Moslem) fees?
die maand van Ramadan
Aan die einde van die maand vier hulle ‘n fees : Eid-oel-Fiter (of Eid)
Wat beteken ‘Eid’?
Fees
Wat is Barmitswa?
Barmitswa (‘seun vd verbond’) - Wanner ‘n seun 13 word lees hy die Tora in die sinagoge en dan is daar ‘n partytjie vir familie en vriende
Wat is Batmitswa?
Batmitswa (‘dogter vd verbond’) - Wanneer ‘n meisie 12 word, partytjie vir familie en vriende
Why did the gum cross the road?
It was stuck to the chicken’s foot
Wat is die Ark?
Dit is die spesiale kas waarin doe Tora, die Joode heilige boeke, gebêre word
Die Tora se oortreksels is wit
Wat is Nikah?
Islamitiese huwelikseremonie
Waarom vier Christene Paasfees?
Dit begin met Goeie Vrydag - Jesus se kruisiging
Dan Paassondag vier ons die Opstanding - wanneer Jesus weer lewendig geword het
Hoe word Paasfees gevier?
Spesiale kerkdienste
Gee paaseiers - Herinner mekaar aan die nuwe lewe wat Jesus gebring het. Die hol (leë) eier herinner aan die leë graf
Eet Paasbolletjies (gebakte brooodjies met ‘n kruis op) om te herinner aan die kruisiging
Wat word die Boeddhistiese fees genoem?
Vesak
Wat is Vesak?
Boeddhistiese fees - Boeddhadag
Herdenk die geboorte, verligting en dood vd Boeddha meer as 2500 jaar gelede
Wat is dharma?
Die ewige wet vd heelal (Boeddhisme)
Waar of vals: Afrika Godsdiens rituele verskil van een stamgroep na die ander
Waar
Wie speel ‘n belangrike rol in Afrika godsdiens seremonies?
Voorvaders
Wat gebeur by meeste Afrika rituele?
Bok of bees word geslag
Drink Afrika bier wat van koring gemaak word
Wat beteken dit as ‘n produk verval het?
Om oud te word, die einde van ‘n vasgestelde tydperk bereik
What is a cat’s favourite colour?
Purrrr-ple
Waar of vals: Bleikmiddels en seeppoiers is nuttig en skadeloos
vals
Dit bevat toksies bestandele
Noem ‘n paar skadelike huishoudelike produkte
Gif vir rotte, muise, kakkerlakke, insekte, slakke en onkruid
Beskryf hoe huishoudelike produkte skadelik kan wees (3)
Giftig as insluk
Brand vel en oë
Beskadig longe as inasem
Waar moet skadelike huishoudelike stowwe gebêre word?
In ‘n kas wat stewig toemaak of gesluit kan word
Mag jy skadelike stowwe in die drein afgooi?
Nee dit kan die omgewing beskadig