Onderwerp 2: Modern Business Environment Flashcards
(19 cards)
Wat is die JIT produksie sisteem
- Produkte word nie gemaak totdat ‘n klant die bestelling plaas nie.
- Geen voorraad is gehou nie, geen rou materiaal of klaarprodukte nie
- Klien hoeveelheid werk-in-proses voorraad
Bepaal die impak van die JIT op ‘n produksie lyn
Enige probleem in enige deel van die sisteem stop die produksie lyn
Hierdie is ‘n kragtige effek omdat dit maak dat alle fokus gedraai word na ‘n lang termyn oplossing vir die probleem
JIT ontbloot probleme binne ‘n fabriek en forseer bestuur om probleme op te los en net aan te gaan en nog meer voorraad hou nie
JIT se impak op wins
- Laer kostes om voorraad te hou
- Maar meer kostes teenoor airbeid, materiaal, aflewering en opstel kostes
Wat benodig JIT produksie van ‘n fabriek:
1.) Veelsydige arbeid wat produksie laat vloei
2.) Gegroepeer volgens produklyn
3.) Goeie inligting sisteem
4.) Kry dit reg die eerste keer benadering
5.) Goeie verhouding met verskaffer
Bepaal die impak van JIT op doeltreffendheid, voorraad en koste
Doeltreffendheid - Baie beter omdat produk ‘n beter kwaliteit lewer
Voorraad - Geen voorraad nie, klein hoeveelheid werk-in-proses voorraad
Koste - Hoer koste in arbeid, aflewering, materiaal en opstel kostes
Bepaal die impak van totale gehaltebestuur op doeltreffendheid, voorraad en koste
Doeltreffendheid - Gebrek vry produkte/diens deur dit reg te doen die eerste keer
Voorraad - Sal van hoe kwaliteit wees
Koste - Hoer koste omdat kwaliteit geprioritiseer word, maar spaar kostes omdat minder gemors word
Bepaal die impak van die teorie van beperkings op doeltreffendheid, voorraad en koste
Doeltreffendheid -
Voorraad -
Koste -
Wat is die 5 voorde van JIT-produksie
1.) Meer diverse produk reeks
2.) Verbeterde kwaliteit
3.) Buigsame vervaardiging
4.) verbeterde voorsieningsketting-tevredenheid
5.) Kliente is meer tevrede
Wat is die 4 voordele van totale gehaltebestuur
1.) Hoer kwaliteit uitset
2.) Laer nie-nakomings kostes, minner defects
3.) Kliente is meer tevrede
4.) doelwitkongruensie deur werknemers - almal is betrokke
Wat is die 4 voodele van beperkingsteorie
1.) Identifiseer die prosesse wat uitset beperk
2.) Help bestuur om te fokus op die mees winsgewende gebruik van die beperkte faktor
3.) Voorkom teveel voorraad wat op bou
4.) Verwyder ‘n bottelnek of beperking wat uitset en wins toe lei
Watse implikasies het die volgende metodes vir besluitneming
JIT
Totale gehaltebestuur
Beperkingsteorie
JIT - dwing die bestuur om probleme aan te spreek en reg te stel
Totale gehaltebestuur- kwaliteit uitset wat alle personeel benodig
Beperkingsteorie - identifeerbeperkings wat uitset keer.
Demonstreer die konsepte van JIT
En hoe dit voortdurende verbetering van produkte en prosesse in ‘n organisasie dryf
Demonstreer die konsepte van TQM
En hoe dit voortdurende verbetering van produkte en prosesse in ‘n organisasie dryf
Demonstreer die konsepte van Kaizen
En hoe dit voortdurende verbetering van produkte en prosesse in ‘n organisasie dryf
Bepaal die besigheidsprosesherontwerp (BPR) aktiwiteite wat nie waarde toevoeg nie
Hoe identifiseer mens dit en hoe verlaag jy koste daarmee
Twee beginsels van TQM
1.) Get it right, first time
2.) Deurlopende verbetering
Deurvoerbydra formule
Deurvoerbydrae = Sales revenue - direkte materiaal koste
Deurvoerbydra 5 stappe
- Identifiseer die sisteem bottelnek
- Exlpoit the bottelnek
- alles anders ondergeskik te stel aan die besluit in stap 2
- Evalueer die sisteem se bottelnekke
- As ‘n bottelnek gebreek het, gaan terug na stap 1