Onderwerp 5: Prysstategiee Flashcards

(14 cards)

1
Q

Optimale prys formule

A

P = a - bQ

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

a =

A

prys waar daar geen verkope sal wees nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

b =

A

Verandering in Prys / Verandering in hoeveelheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Pryselastisiteit van vraag (PEV)

A

‘n ekonomiese konsep wat bepaal hoe die vraag
na ‘n produk gaan verander indien die prys verander.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Winsmaksimeringsprys

A

Marginale koste (MC) = Marginale inkomste (MR)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

MR =

A

a - 2bQ

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

3 stappe om optimale prys (P) te bereken:

A
  1. Los die vraag vergelyking (P = a – bQ) op deur b en daarna a te bepaal.
  2. Stel die MR vergelyking gelyk aan die waarde van MC (gegee of kort
    berekening). Vervang die waardes van a en b (stap 1) in die MR formule en
    los op om Q (hoeveelheid) te vind.
  3. Neem die hoeveelheid (Q) gevind in stap 2 en sit dit in die vraag funksie P =
    a - bQ om die optimale prys (P) te bereken.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Formaat van Tabelbenadering

A

Prys per eenheid
Veranderlike koste per eenheid
Bydrae per eenheid
Number of sold units
Totale bydrae
min: vaste koste
Netto Wins

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Marginale kosteplus-prysvasstelling

A

= veranderlike koste + % bydraemarge

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Pryselastisiteit van vraag (PEV) =

A

-(Die verandering in hoeveeleheid %) / (% verandering in prys)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Interpretasie van PEV

As PEV > 1 =
As PEV < 1 =

A

As PEV > 1 = elasties
As PEV < 1 = onelasties

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Faktore wat pryselastisiteit beïnvloed

A
  1. Omvang van mark
  2. Inligting binne mark
  3. Beskikbaarheid van alternatiewe produkte
  4. Aanvullende produkte
  5. Inkomste van kliënte
  6. Noodsaaklikhede
  7. Gewoonte items
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Markgebaseerde prysstrategieë

Premium prys =
Mark afroming =
Markpenetrasie =

A

Premium prys =rys bo mededingers op permanente basis.

Mark afroming = behels hoë pryse wat gevra word wanneer ’n produk vir
die eerste keer bekendgestel word en daar baie op advertensies en
verkoopspromosies gespandeer word om klante te lok.

Markpenetrasie = is ’n beleid van lae pryse wanneer die produk vir die
eerste keer geloods word ten einde voldoende penetrasie in die mark te
verkry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Ander prysstrategieë

A
  • Prys differensiasie / diskriminasie
  • Produk-bondel-pryse
  • Opsionele ekstras
  • “Loss-leader”
  • Afslag
  • Beheerde pryse
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly