Onderwerp 4: Data vir Besluitneming Flashcards
(23 cards)
Wanneer is kontantvloei relevant?
Toekomstig
Inkrementeel (ekstra)
Kontantvloei
Watter kostes moet oorweeg word wanneer beleggings beoordeel word
Tersaaklike kostes
Irrelevante kostes
Tersaaklike kostes:
Addisionele Belasting
Bedryfskapitaal
Irrelevante kostes
Onstaan NIE gevolg van die beleggingsbesluit NIE
Geleentheidskoste
- Relevant
- Voordeel opgegee wanneer een geleentheid gekies word eerder
as die volgende beste alternatie
Vermybare koste =
= koste wat vermy kan word indien ʼn
aktiwiteit nie langer bestaan nie
Differensiële / inkrementele koste =
verskil in totale koste
tussen alternatiewe
Versonke koste
- Koste wat alreeds in die verlede aangegaan is.
- Hierdie koste is nie vermybaar nie en is daarom nie-relevant nie.
Verbonde koste
- Dit is ‘n toekomstige kontantvloei wat gaan plaasvind, maak nie
saak wat die besluit is nie. - Word kontraktueel verbind tot hierdie koste.
Veronderstellings
koste
- Dit is ‘n koste wat gebruik word in produkevaluasie, besluitneming
en prestasiemeting om die gebruik van hulpbronne, wat geen
werklike of waarneembare koste het nie, te reflekteer.
Historiese koste
- Dit is koste wat alreeds plaasgevind het.
- Kan ‘n basis wees om toekomstige koste te voorspel.
Nie-relevante
veranderlike koste
- Dit kan soms versonke koste wees, byvoorbeeld voorraad op
hande.
Geabsorbeerde
vaste koste
- Dit is koste wat nie sal toeneem of afneem as gevolg van die
besluit wat geneem word nie.
Inkrementele inkomste
- Beoog om die inkrementele wins of verlies tussen alternatiewe
te bepaal. - Kontantvloei indien aanvaar - kontantvloei indien verwerp =
relevante kontantvloei
Kwaliteite van goeie gehalte inligting
ACCURATE
A - Akkuraat - is die inligting betroubaar en vry van foute?
* C - Volledig - sluit die inligting al die verlangde data in?
* C - Koste-voordelig - oorskry die voordeel van die inligting die koste om dit te verkry?
* U - Gebruiker-georienteerd - is die inligting aangebied in ‘n wyse wat dit geskik en
vriendelik vir die gebruiker maak?
* R - Relevant - kan die inligting gebruik word tydens die betrokke besluitnemingsproses?
* A - Gesaghebbend / Outoriteit - kom die inligting van ‘n betroubare noemenswaardige
bron?
* T - Tydig - is die inligting op die tydstip beskikbaar wanneer dit benodig word?
* E - Maklik om te gebruik - kan toegang tot die inligting en die besigtiging of bestudering
daarvan met gemak uitgevoer word?
Probleme met insamel, ontleed en
aanbied van hoë gehalte data
- Duplisering
- Privaatheid, integriteit en sekuriteit bekommernisse
- Kontroles – algemene en toepassing / program
Besigheidsintelligensiestelsels
Stelsels wat beoog om toekomsgerigte ontledings gebaseer op
finansiele en nie-finansiele data uit te voer ten einde besluitneming
te vergemaklik en verbeter.
Wat biedBI vir Bestuursrekenmeesters
- Gee ‘n groter reeks van inligting
- vooruitskouende analise op finansiele en nie-finansiele inligting
- Verbeter besluitneming
Wat is data analise
is die proses van die insameling, organisering en analise van groot stelle data om tendense en ander inligting te genereer om besluitneming te bevorder
data-ontginning
proses van sortering van data om patrone en verwantskappe binne ‘n datastel tussen verskillende items te identifiseer
Geleenthede wat BI na toe lei
- Verkoops mense is beter ingelig
- Groter deursigtigheid
- onderhandelaars kan beter ingelig word
- gefokusde advertensies
- waarde ook buite besigheid
BI en koste besparing - hoe dra dit by om koste te spaar
- Gebruikers vriendelik”
- Vervang ander tools
- Verander reporting standards
Ontasbare voordele van BI
- vermoë om tendense vroegtydig te identifiseer
- groter duidelikheid oor watter produkte die mees winsgewend is teenoor kliente
- tendense kan vroeg gesien word en produk of diens kan dan verbeter word