Tyd Flashcards

(30 cards)

1
Q

As iets reeds gebeur het, is dit in die…

A

verlede tyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

As iets op die oomblik gebeur, is dit in die…

A

teenwoordige tyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

As iets nog moet gebeur, is dit in die…

A

toekomstige tyd / toekomende tyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Skryf in die verlede tyd: Die polisie vang die rowers.

A

Die polisie het die rowers gevang.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Skryf in die verlede tyd: Die een rower dra ‘n swart jas.

A

Die een rower het ‘n swart jas gedra.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Skryf in die verlede tyd: Hashim en Kim ry saam fiets.

A

Hashim en Kim het saam fiets gery.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe verander mens ‘n sin na die verlede tyd?

A

Skryf “het” in die plek van die werkwoord. Die werkwoord kry ‘n “ge” en skuif na die einde van die sin.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Skryf in die verlede tyd: Sy eet haar kos.

A

Sy het haar kos geëet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

In watter tyd is die volgende sin: “Oupa het na die radio geluister.”

A

Verlede tyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

In watter tyd is die volgende sin: “Don sal die boek lees.”

A

Toekomstige tyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

In watter tyd is die volgende sin: “Hulle speel kaart.”

A

Teenwoordige tyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Skryf in die verlede tyd:

Hy eet sy brood.

A

Hy het sy brood geëet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Skryf in die verlede tyd:

Louis trek sy skoene uit.

A

Louis het sy skoene uitgetrek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

As die horlosie 07:00 sê, is dit

A

Sewe-uur (‘n spesifieke tyd).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

As ons twaalfuur ry en sewe-uur by ons bestemming opdaag, het die rit hoe lank gevat?

A

Sewe uur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Watter enkele woord beteken dieselfde as “in die oggend”?

17
Q

Watter enkele woord beteken dieselfde as “in die dag”?

18
Q

Watter enkele woord beteken dieselfde as “in die middag”?

19
Q

Watter enkele woord beteken dieselfde as “in die aand”?

20
Q

Watter enkele woord beteken dieselfde as “in die nag”?

21
Q

14:00

A

Dis twee-uur.

22
Q

15:30

A

Dis halfvier.

23
Q

19:10

A

Dis tien oor sewe.

24
Q

18:45

A

Dis kwart voor sewe.

25
Hoe verander mens 'n sin na die toekomstige tyd?
Skryf "sal" in die plek van die werkwoord. Die werkwoord skuif na die einde van die sin.
26
Die werkwoord kry nie 'n "ge" by wanneer dit verander word na verlede tyd, as dit begin met ... nie.
``` be- ge- her- er- ont- ver- mis- ```
27
Verander die sin na die verlede tyd: | Daar is baie mense by die skool.
Daar was baie mense by die skool.
28
Verander die sin na die toekomstige tyd: | Daar is baie mense by die skool.
Daar sal baie mense by die skool wees.
29
Die werkwoord "is" in die teenwoordige tyd verander na ___ in die verlede tyd.
was
30
Verander die sin na die verlede tyd: | Karen is lief vir slaai.
Karen was lief vir slaai.