Vergelykings Flashcards Preview

Afrikaans Grade 5 > Vergelykings > Flashcards

Flashcards in Vergelykings Deck (15)
Loading flashcards...
0

So stil soos n ................

Muis

1

So lig soos n .................

Veer

2

So sterk soos n ..................

Bees

3

So siek soos n ...................

Hond

4

So dood soos n .................

Mossie

5

So soet soos ...............

Stroop

6

So regop soos n ..................

Kers

7

So vinnig soos............

Blits

8

So oud soos die................

Berge

9

So rooi soos

Bloed

10

So geel soos

Goud

11

So koud soos

Ys

12

So swart soos die

Nag / Roet

13

Swem soos n

Vis

14

So honger soos n

Wolf