Verlede Tyd Flashcards Preview

Afrikaans > Verlede Tyd > Flashcards

Flashcards in Verlede Tyd Deck (12)
Loading flashcards...
0

Derek skryf in sy boek.

Derek het in sy boek geskryf.

1

William speel met die hond.

William het met die hond gespeel.

2

Angeles maak sy potloot skerp.

angle het sy potloot skerp GEMAAK.

3

Meneer Swart dra n das.

Meneer Swart het n das GEDRA.

4

Sarah blaas haar neus.

Sarah het haar neus GEBLAAS.

5

Ouma was haar hare.

Ouma het haar hare GEWAS.

6

Pa werk in die tuin.

Pa het in die tuin gewerk.

7

Piet Koop n nuwe liniaal.

Piet het n nuwe liniaal GEKOOP.

8

Andrew swem in die swembad.

Andrew het in die swembad GESWEM.

9

Ma en Pa lees die koerant.

Ma en Pa het die koerant gelees.

10

Die baba huil.

Die baba het gehuil.

11

Oom Gert loop werk toe.

Oom Gert het werk toe GELOOP.