Intensiewe vorm Flashcards Preview

Afrikaans > Intensiewe vorm > Flashcards

Flashcards in Intensiewe vorm Deck (30):
1

Vet

Spekvet

2

Wit

Sneeuwit

3

Kwaad

smoorkwaard

4

Warm

Vuurwarm

5

Soet

Stroupsoet

6

Arm

Brandarm

7

Bang

Doodbang

8

Duur

Peperduur

9

Koud

Yskoud

10

Moeg

Doodmoeg

11

Nat

Papnat

12

Lelik

Skreeulelik

13

Jonk

Bloodjonk

14

Vinnig

Blitsvinnig

15

Groen

Grasgroen

16

Glad

Seepglad

17

Oud

Stokoud

18

Stil

doodstil

19

Swart

Pikswart

20

Soet

Suikersoet

21

Vol

Propvol

22

Koop

Goedkoop

23

Geel

Goudgeel

24

Warm

Brandwarm

25

Blou

Potblou

26

Ryk

Skatryk

27

Bitter

Galbitter

28

Vol

Propvol

29

Droog

Kurkdroog

30

Leeg

Dolleeg