Voedselverwerking Kw1 : onderwerp 3 Flashcards Preview

NWT > Voedselverwerking Kw1 : onderwerp 3 > Flashcards

Flashcards in Voedselverwerking Kw1 : onderwerp 3 Deck (5)
Loading flashcards...
1
Q

Mikroörganismes…

A

klein organismes wat naby of op kos aangetref word wat veroorsaak dat kos bederf.

2
Q

Pasteurisasie…

A

Die proses waardeur die kos vinnig verhit en afgekoel word om die bewerking van kos te vertraag.

3
Q

Bederfbare voedsel…

A

vars voedselprodukte wat gou sal bederf as dit nie in die yskas gehou word nie.

4
Q

Preservering…

A

om kos op so ‘n wyse te verwerk dat bederf gekeer of teen minste vertraag word.

5
Q

Fermentasie…

A

spesiale bakteriee word by voedsel gevoeg om die fermentasieproses te begin wat finale voedselpruduk se smaak en tekstuur verbeter.